Brokkies Nuus – Gauteng – 4de Kwartaal

Dit was voorwaar ‘n besige kwartaal….

Volg die skakels om die nuusbriewe te lees

Gauteng 2015 4de kwartaal ds

 

Volg die skakel om Gr RRR – Gr R se nuusbrief te lees

 

Gauteng 2015 4de kwartaal gr1

 

 

 

Volg die skakel om Gr 1 – Gr 3 se nuusbrief te lees

Gauteng 2015 4de kwartaal ora

 

 

 

 

 

Volg die skakel om ORA se nuusbrief te lees

 

September & October 2015 News Nuggets

Please read a few of our highlights from September and October. As always there are too many to mention so I had to select a few news nuggets! We can only witness of God’s goodness and love! This scripture from 2 Timothy really has so much meaning for those of us who are involved in children’s ministry. Although we may not me be in prison like Paul, we can identify with the challenges that go hand in hand with serving: “Therefore I remind you to stir up the gift of God which is in you through the laying on of my hands. For God has not given us a spirit of fear, but of power and of love and of a sound mind. Therefore do not be ashamed of the testimony of our Lord, nor of me His prisoner, but share with me in the sufferings for the gospel according to the power of God, who has saved us and called us with a holy calling, not according to our works, but according to His own purpose and grace which was given to us in Christ Jesus before time began” II Timothy 1:6-9 NKJV   Using this scripture, please pray with us for every person involved with HEY!

  • That each one shall know they are called by God and that He will comfort them
  • That no fear exists BUT only …. POWER, LOVE and a SOUND MIND
  • That each one will share the Gospel SHAMELESSLY and CONFIDENTLY
  • By the grace and strength of Jesus, each one will persevere!

From the bottom of our hearts, thank you for your support, prayers, love and encouragement, we appreciate it so much!!

Click the link the read the news nuggets

 

Septoct

Julie & Augustus Brokkies Nuus

Julie en Augustus was weereens besige maande met BAIE nuus waarvan ons in die briefie maar net ‘n paar brokkies kan deel.

 

Ons waardeer elke gebed, donasie, bemoediging en belangstelling opreg. Aan elkeen wie sy of haar tyd gee om ‘n Bybelklas namens HEY! aan te bied wil ons sê: jou tyd, liefde en opoffering word waardeer. Wees verseker dat jy ‘n ongelooflike belangrike werk doen en help om saad te saai in kinderharte. Jy is besig met Koningkryks werk!

 

By ‘n opleidingsgeleentheid deur Hein Reyneke van SCAS Vrydag het hy die pragtige verse uit Psalm 139 gedeel om te toon hoe lief God vir ons is en ek hoop dat jy ook opnuut tot die besef sal kom van Sy ontsaglike groot liefde vir jou! Leef met daardie besef elke dag: psalm 139:17:Kosbaar is u gedagtes vir my,o God! Hoe onmeetlik is die totaal! 18As ek dit sou moes tel, sou hulle meer wees as sandkorrels!”  of dan in Engels Psalm 139:17“How precious are your thoughts about me,[b] O God. They cannot be numbered! 18 I can’t even count them; they outnumber the grains of sand!”

Volg die skakel om verder te lees

julaug afr

September & Oktober 2015 Brokkies Nuus

Lees gerus van ‘n paar hoogtepunte gedurende September en Oktober. Soos altyd te veel om te noem en ek moes maar selektief ‘n paar nuus brokkies uitlig! Ons kan net getuiug van God se goedheid en liefde!

Hierdie Skrif in 2 Timoteus het regtig soveel betekenis vir ons wie in die kinder bediening staan en hoewel ons nie in die tronk is soos Paulus nie kan ons identifiseer met die uitdagings wat gepaardgaan met bediening:

 

“Therefore I remind you to stir up the gift of God which is in you through the laying on of my hands. For God has not given us a spirit of fear, but of power and of love and of a sound mind. Therefore do not be ashamed of the testimony of our Lord, nor of me His prisoner, but share with me in the sufferings for the gospel according to the power of God, who has saved us and called us with a holy calling, not according to our works, but according to His own purpose and grace which was given to us in Christ Jesus before time began” II Timothy 1:6-9 NKJV

 

Bid asb saam vir elkeen betrokke by Hey! uit die gedeelte:

  • Dat elkeen sal  weet hulle geroep is deur God en Hy hulle toerus
  • Dat geen vrees sal bestaan nie MAAR….KRAG, LIEFDE en SELFBEHEERSING
  • Dat elkeen skaamteloos en vol vertoue die Evangelie sal verkondig
  • Deur Jesus se krag en genade sal elkeen kan volhard!

 

Uit die diepte van ons harte dankie vir jou ondersteuning, gebede, liefde en bemoediging, ons waardeer dit soveel!

Volg die skakel om verder te lees

SeptOkt afr

July & August 2015 News Nuggets

July and August were once again very busy with LOTS of news and this NEWS NUGGETS letter actually only serves to give you a summary of what has been happening.

 

We sincerely appreciate every prayer, donation, encouragement and interest shown in us. To each one who gives his or her time to present a Bible class on behalf of HEY! we want to say a big thank you for your time, love and sacrifice. Be sure that this is a very important task and you help sowing seed in children’s hearts. You are busy with Kingdom expansion!

 

At a training opportunity by Hein Reyneke from SCAS on Friday he shared these beautiful verses from Psalm 139 to show how much God loves us and I hope that you would also realise how big His love for you is and live in that knowledge every day! Psalm 139:17“How precious are your thoughts about me,[b] O God. They cannot be numbered! 18 I can’t even count them; they outnumber the grains of sand!”

Follow the link to read the news nuggets

09062015 kaap

Einde 2de kwartaal Nuusbrief – Kaapstad

Hier is die nuus sedert ons laaste brief. Dit was werklik baie besig en as jy die Brokkies nuus lees sal jy sien waarom!

 

Ek besef elke dag dat HEY! maar net soveel kinders kan bedien as wat daar hande is. Die volgende twee Skrifte is so mooi en ek vra dat jy bid volgens Spreuke 16 vir wysheid en  verstandigheid vir elkeen van ons wie help om Bybel onderrig te doen en dit sal doen met positiewe woorde wat die kinders sal opbou en motiveer:

Spreuke 16:23 “’n Mens wat wys is, sê verstandige dinge. Hy kan ander mense onderrig. 24 Mooi woorde is soos heuning;  dit is goed vir die gees en bevorderlik vir die lewe.”

 

In Handelinge 4 moes Petrus en Johannes hul getuienis lewer voor die Joodse Raad en toe hulle losgelaat is, is daar deur die gelowiges gebid vir waagmoed. Hand4: 29b “Gee dat ons, U diensknegte, U woord met waagmoed sal verkondig. 30 Steek u hand uit en bewerk genesing, en laat daar tekens en wonders plaasvind deur die Naam van u heilige Dienaar, Jesus.” 31 Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig.

Sal dit nie wonderlik wees as ons só die Woord van die Here kan verkondig nie? Gevul met die Heilige Gees en onverskrokke! Dit kan so wees as ons Jesus dit vra in gebed!

Dankie vir jou ondersteuning en omgee-ons waardeer dit opreg!  Volg die skakel om meer te lees

09062015 kaap

Cape Town 1st Term News Nuggets

Please read our first “News Nuggets” in English thanks to Charlene Raubenheimer who has been helping HEY! with various translation projects from English to Afrikaans and now the “Brokkies Nuus” from Afrikaans to English! We are so thankful to her.

I have realised that we are in the business of “sowing” and, as a result, we daily sow seeds in the lives of our children!

2 Cor 9:10  “Now he who supplies seed to the sower and bread for food will also supply and increase your store of seed and will enlarge the harvest of your righteousness” therefore, we are so thankful to the Lord who supplies the seed for HEY!

There have been many seeds sown in the ground this term and we ask that you pray alongside us for the harvest that Jesus will deliver.  Naturally, with the sowing of the seed comes the sowers of the seed. Once again, we can attest to a tremendous team of men and women who not only love the Lord but also love children and who continue to give of their time and their love in ministering to the children and spreading the Good News of the Jesus!

In last Fridays training, Hein of SCAS quoted this scripture from Colossians 4:2-4 “Devote yourselves to prayer, being watchful and thankful. And pray for us, too, that God may open a door for our message, so that we may proclaim the mystery of Christ, for which I am in chains. Pray that I may proclaim it clearly, as I should”. I ask that you also pray this scripture for the ministry. Prayer first, then the rest will fall into place! May the message be clearly proclaimed and may it be received in fertile soil!

Thank you for your continued support – it is greatly appreciated! Please remember to visit our Facebook page and “Like” it, there you will find weekly updates and photographs of the classes we minister to!https://www.facebook.com/HopeExplosionYouthMinistries

 

Click on the news nuggets below to open it for more information…..

Cape Town 1st Quarter

Kaapstad 2015 Brokkies Nuus 1ste Kwartaal

Ek besef dat ons in die “saai” bedryf is en daagliks in kinder lewens saad saai!

 

2 Kor 9:10  “God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet sal ook aan jou saad gee en dit laat groei en jou vrygewigheid n ryk oes laat oplewer” en daarom kan ons net dankie sê aan die Here wie saad gee vir HEY!

 

Daar is hierdie kwartaal baie saadjies in die grond gesaai en ons vra dat jy saam sal bid vir die oes wat Jesus laat oplewer. Daarmee saam gaan natuurlik diegene wie die saad saai en weereens kan ons getuig van ‘n gedugte span van mans en vroue wie lief is vir die Here maar ook baie lief is vir kinders en vrywilliglik hul tyd en liefde gee om kinders te bedien met die Goeie Nuus van Jesus!

 

By Vrydag se opleiding het Hein van SCAS hierdie gedeelte aangehaal uit Kolossense4:2 “Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar 3 en bid tegelykertyd ook vir ons. Bid dat God vir ons ‘n deur vir die woord oopmaak sodat ons die geheimenis van Christus kan verkondig…… 4 Bid dat ek dit duidelik sal verkondig soos dit my opgelê is.” En ek vra dat jy sommer hierdie gedeelte as gebed vir die bediening sal bid. Gebed eerste,dan sal res ook in plek val! Mag die Boodskap ook duidelik oorkom en op vrugbare grond val!

 

Dankie vir jou volgehoue ondersteuning – ons waardeer dit opreg! Onthou om ook na ons Fcebook bladsy te gaan en dit te “like” Daar word weekliks foto’s geplaas van klasse waar ons bedien!

https://www.facebook.com/HopeExplosionYouthMinistries

Click op die onderstaande nuusbrief om verder te lees…..

2015 1ste kwartaal

Gauteng 2015 Brokkies Nuus vir die 1ste Kwartaal

Ons het afgeskop met ‘n lekker besige en vinnige kwartaal in die Benoni Streek.

Sonder om te veel te sê wil ek jou aanmoeidig om die onderskeie Nuusbriewe te gaan lees.

Gauteng 2015 1ste kwartaal 3

Click op die betrokke nuusbrief om verder te lees…..

Gauteng 2015 1ste kwartaal

Click op die betrokke nuusbrief om verder te lees…..

Gauteng 2015 2

Brokkies Nuus – September & Oktober 2014

Welkom by die laaste stukkie van 2014!

Mag jy werklik God se vrede ervaar midde-in die gejaag en afronding van alle take en uitdagings wat voor jou uitstrek voor die wenpaal van 31 Desember 2014 bereik word ?

Kyk wat gee Jesus aan Sy dissipels voordat Hy terugekeer het hemel toe: “vrede laat Ek vir julle na, My vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie” (Johannes 14:27)

Daarom deel ek graag die volgende seëngebed uit Arthur Burk se boek “Seën jou gees..” Lees dit biddend, dis werklik my gebed vir jou!

“Ek seen jou om diep in jou gees te weet dat God, jou Vader, se guns op jou is,  dat Hy jou liefhet, van jou hou, jou geniet en bly is oor wie jy vandag is…. Hy geniet jou wanneer jy slaap en wanneer jy wakker word. Ek seën jou met ‘n diepe bewustheid van daardie realiteit. Ek seën jou om jou Vader se liefde te ken, om verseker te wees daarvan, en om die vrede van Jesus in jou verhouding met jou Vader te hê”

Mag jy hierdeur bemoedig word.

Dankie vir jou ondersteuning en gebede, die HEY! span waardeer dit baie!

Besoek ons gerus op Facebook

Volg die skakel om verder te lees

September 2014

 
css.php