Archive for November, 2011
Beaumont Kinderkuns – Gr 3
Van tyd tot tyd kry ons maats wat teken wat hul sien en ervaar tydens ons aanbiedings.
Hierdie was weer een waar tannies Celeste en Michelle die klas aanbied. Tog te pragtig. Kyk ons wonderlike “banner” soos deur die oe van ‘n kind!!
Bybelse inspirasie vir November 2011
Hier is die Bybelse Inspirasie wat gaan oor vrees en hoe ons soos Dawid teen die leeus /vrese in ons lewe moet opstaan en met God dit oorwin!
Geniet die laaste stukkie van die skoolkwartaal en sterkte vir almal wie eksamen skryf (self of as ouer wie ondersteun!)
Volg die skakel om verder te lees
Brokkies nuus – Oktober 2011
Hier is die Brokkies nuus van wat die laaste maand gebeur het sedert ons vorige briefie.
As die druk van die jaar te veel raak is Matteus 11:28-29 vir jou: “Kom na My toe almal wat uitgeput en oorlaai is en Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle…Ek is sagmoedig en nederig en julle sal rus kry vir julle gemoed”.
Lees gerus wat hierdie maand in HEY! se lewens gebeur het.
Volg die skakel om verder te lees en los gerus ‘n bietjie positiewe komentaar!


