Archive for March, 2022

 

Jesus het egter die kindertjies nadergeroep

Jesus het egter die kindertjies nadergeroep en gesê: “Laat die kindertjies toe om na My toe te kom, en moet hulle nie keer nie, want dit is sulke mense wat deel het aan die koninkryk van God”
LUKAS 18:16 NLV Hey!Help!die gemeenskapsbeen van Hey! is so dankbaar vir mense soos Sandra Brown wie weekliks by Danie Ackermann met leerders bid en hul hartjies hoor. Daar is soveel pyn en smart maar sy bring Jesus liefde, hoop en lig deur te luister en tot Jesus te bid en kinders te leer watter groot krag daar in gebed is !! Praat met die Here elke keer as julle die kans het. Moet nooit moeg word om te bid nie.

Hy hoor!

1 Tess 5:17 DB Daar word ook broodjies voorsien aan kinders in plekke soos Lorenciopark en Sandvlei, Macassar deur Sandra, Lizel en Steff.

Een maal per maand spring Finprufe se personeel aan die werk en smeer broodjies wat Sandra dan uitdeel! Hey! is so geseend om hierdie te kan doen! Bid asb vir Sandra en gesin asook Finprufe se personeel wie hierdie met soveel liefde en passie doen!

 

WhatsApp Image 2022-03-30 at 7.35.52 AM

 

 

 

 

 

God opens the doors again!!!!!

Then he put a little child among them. Taking the child in his arms, he said to them, “Anyone who welcomes a little child like this on my behalf welcomes me, and anyone who welcomes me welcomes not only me but also my Father who sent me.”
Mark 9:36?-?37 NLT

What a blessing to be able to reach more than 3000 primary children in the Western Cape/ Helderberg basin, with the Word of God!

A glimpse of last week in pictures all this from 28 Feb to 4 March. All glory to God!!

275226534_4975297855869579_9054826647904280930_n 275245858_4975298505869514_2190747218450450278_n 275301625_4975296912536340_3107729601000337294_n 275371450_4975298365869528_698744856118153166_n 275379904_4975296815869683_2690083526270085859_n

A special shout-out to each Bible class facilitator, admin person, the “peanut butter and jam” teams of Finprufe employees selflessly making  and providing sandwiches, fruit and juice to hungry pre-schoolers in Macassar…and Sandra and Lizel for coordinating and handing out! So grateful and blessed and actually overwhelmed by God’s grace and goodness and provision!

 

275426134_4975297769202921_4107226009866024282_n 275297250_4975297632536268_5455624953051816968_n 275238368_4975298432536188_3716281213180409764_n275449819_4975297802536251_6066861198006448204_n

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
css.php