Archive for January, 2011

 

Brokkies nuus – 28 Januarie 2011

Met skole atletiekbyeenkomste, swemgalas, oueraande en vele meer fokus ons op beplanning,voorbereiding en afsprake met vrywilligers en personeel.

Kyk saam terug na laaste deel van 2010

Vold die link om verder te lees

Hope 4 Kids Werkswinkel – Stellenberg

PLEK:  NG Kerk Stellenberg

DATUM:    28 Januarie – 2 Februarie

TYE:    Vrydag, Maandag, Dinsdag & Woensdag Aande – 18:00 – 21:00

               Saterdag – 08:00 – 16:00 & Sondag – 12:00 – 16:00

KOSTE:      R200 per persoon

VIR WIE:  Ouers, Sondagskool Onderwysers, Predikante, Pastore, Onderwysers, Jeugwerkers, ens.

KONTAK:  Belinda Bothma – 073 835 5084

Click hier vir die pamflet en inskrywings vorm

ONTBYT – Dankie!!

Sommer ‘n paar foto’s van ons ontbyt waar Pieter van Jaarsveld en Niël Steinmann ons kom leer het oor emosionele intelligensie en mentorskap.  Ons het soveel geleer en almal het die oggend baie geniet (en baie gelag!).

Lees gerus verder deur op die volgende link te click

Inspirasie: “Voorspoedige 2011”

Bybelse inspirasie vir ons getroue vrywilliger, vennoot & vriend “VOORSPOEDIGE EN GELUKKIGE 201 1 !   ” Hierdie hoef nie net ‘n nuwejaarswens te wees nie maar is ‘n waarborg van God. . .

Click op die LINK om verder te lees

 

 

Hierdie hoef nie net

 
css.php