September & Oktober 2015 Brokkies Nuus

Lees gerus van ‘n paar hoogtepunte gedurende September en Oktober. Soos altyd te veel om te noem en ek moes maar selektief ‘n paar nuus brokkies uitlig! Ons kan net getuiug van God se goedheid en liefde!

Hierdie Skrif in 2 Timoteus het regtig soveel betekenis vir ons wie in die kinder bediening staan en hoewel ons nie in die tronk is soos Paulus nie kan ons identifiseer met die uitdagings wat gepaardgaan met bediening:

 

“Therefore I remind you to stir up the gift of God which is in you through the laying on of my hands. For God has not given us a spirit of fear, but of power and of love and of a sound mind. Therefore do not be ashamed of the testimony of our Lord, nor of me His prisoner, but share with me in the sufferings for the gospel according to the power of God, who has saved us and called us with a holy calling, not according to our works, but according to His own purpose and grace which was given to us in Christ Jesus before time began” II Timothy 1:6-9 NKJV

 

Bid asb saam vir elkeen betrokke by Hey! uit die gedeelte:

  • Dat elkeen sal  weet hulle geroep is deur God en Hy hulle toerus
  • Dat geen vrees sal bestaan nie MAAR….KRAG, LIEFDE en SELFBEHEERSING
  • Dat elkeen skaamteloos en vol vertoue die Evangelie sal verkondig
  • Deur Jesus se krag en genade sal elkeen kan volhard!

 

Uit die diepte van ons harte dankie vir jou ondersteuning, gebede, liefde en bemoediging, ons waardeer dit soveel!

Volg die skakel om verder te lees

SeptOkt afr

This entry was posted on Wednesday, November 18th, 2015 at 2:27 pm and is filed under News. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

 
css.php