HEY: DANKIE

Goeiemiddag!

Die briefie aangeheg is om dankie te sê vir die jaar se ondersteuning, gebede, insette wat alles bygedra het tot ‘n suksesvolle HEY!jaar. Ons is so dankbaar teenoor ons Hemelse Vader vir elke kind wie bereik kon word deur die HEY! bediening asook elkeen wie deur HEY! HELP! gehelp kon word. Dit was ‘n spesiale, opwindende en propvol jaar!

In 2018 is daar reeds wonderlike vooruitsigtige en potensiële geleenthede waaroor ons baie opgewonde is.

Maar nou sien ons uit na ‘n lekker tydjie van rus met geliefdes en wil dieselfde vir jou toewens. Hierdie vers in 3 Johannes is ons gebed vir jou. Mag jy na liggaam, siel en gees verfris en “gevoed” word voor die nuwe jaar met sy nuwe uitdagings en verantwoordelikhede weer begin:

Beloved, I pray that in every way you may succeed and prosper and be in good health [physically], just as [I know] your soul prospers [spiritually].

3 JOHN 1:2 AMP

Volg die skakel om die volle nuusbrief te lees

Dankie 2017

This entry was posted on Wednesday, March 21st, 2018 at 3:06 pm and is filed under News. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

 
css.php