Uitreik Nuusbrief November 2017
Goeiedag!
Dis ‘n uitdaging om die regte woorde te kry om elkeen te bedank wie ‘n aandeel in die geseënde uitreik by die Helderberg Natuureservaat gehad het Vrydag 24 November. Soms vertel ‘n foto meer as wat woorde kan..en daarom die lywige nuusbrief van 2 bladsye. Dit was ‘n groot sukses en elkeen se bydrae was onontbeerlik om die dag so spesiaal te gemaak het vir elke kind (en volwassens glo ek!)
Bowenal kom die lof en eer ons Hemelse Vader toe en wat mooier as ‘n vers uit Psalms om ons dank te betuig “Because Your lovingkindness is better than life, My lips shall praise You. So will I bless You as long as I live; I will lift up my hands in Your name.” PSALM 63:3-4 AMP
Groete
Volg die skakel om die nuusbrief verder te lees


