Rusland 2012 Nuusbrief
Dit was nogals moeilik om die tydperk in ‘n 1 bladsy Nuusbrief vas te vang. Maar met baie geduld het ek dit reg gekry.
Dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het! Hetsy deur gebed, oproepe, SMS’e of finansiele steun. Dankie aan jou!
Bid solank saam met ons vir volgende jaar. Ons is terug genooi na Kursk om verdere opleiding te gaan doen en daar is sprake van hulp met ‘n jeugkamp. Bid dat die Here werklik vir ons hierdie deure sal oopmaak en dit finansieel moontlik sal maak.
Volg die skakel om die nuusbrief te lees

