Retreat H4K Werkswinkel

Wat ‘n heerlike tyd van saam leer en doen.

Hierdie gemeente het werklik ‘n passie vir God en Sy kinders.  Ek sien hoe groot dinge rondom hierdie gemeente nog gaan plaasvind.  Hulle gaan ook die program reeds volgende jaar in hulle Sondagskool implimenteer.  Ons sien met ‘n blye hart uit na ons volgende werkswinkel wat in die gemeente gehou sal word onder die finale jaar katkisante in Maart 2011.

This entry was posted on Monday, December 6th, 2010 at 2:58 pm and is filed under Workshops & Dates. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

 
css.php