Gebedsbrief 1

1.  Lofprysing

Jude 1:24 – “To the one only God, our Saviour through Jesus Christ our Lord,  be glory, majesty, might and dominion, and power and authority,  before all time and now and forever

Gee aan God al die eer  vir:  

*  die enigste lewende God

vir ons verlossing deur Jesus Christus

*  verklaar “Jesus Christ is Lord” (Rom 10:9) – Hiermee verklaar ons dat ons geen reg meer het oor ons  eie lewe het nie maar nou behoort aan Jesus Christus.

*  verklaar dat alle glorie,  majesteit,

*  mag en domein (dit wat aan God behoort), krag en outoriteit aan God alleen behoort

*  dat God bestaan,  voor tyd gevestig is op die eerste dag van die skepping,  nou en vir ewig

 2.  Sondebelydenis

Jude 1:20 – “praying in the Holy Spirit

*  Bely voor God dat ons baie keer die leiding van die Heilige Gees vergeet as ons tot God nader in gebed

*  Vra God vir die Heilige Gees se leiding tydens hierdie gebed sessie.  Vra vir ‘n sensitiewe gees om te hoor as die Heilige Gees tot  jou praat 

*  Ook vir onderskeiding tussen jou eie gees en die Heilige Gees se stem

 3.  Gebedsversoeke

*  Onderrig van die Woord van God.

*  2 Kron 17 :7 – “In die derde jaar van sy (Josafat) se bewind het Josafat sy amptenare gestuur om in al die dorpe van Juda te onderrig.

*  2 Kron 17:10 – “Vrees vir die Here het oor die omliggende koninkryke gekom sodat nie een van hulle oorlog teen Josafat verklaar het nie.”

*  Josafat het die geestelike toestand van Juda raakgesien en is die eerste koning wat besluit dat die volk onderrig moet word in die Wet van God. Die gevolg van hierdie aksie,  deur Josafat,  is dat die vyande van Juda die teenwoordigheid van God in Juda ervaar het en ‘n vrees oor hulle gekom het.  God seën Juda met vrede(geen oorloë) en  voorsieningheid( vers  13 – baie voorrade)

Bid vir Hey! die volgende

*  dat God die grondgebied sal vergroot vir die onderrig van Sy Woord – die hele Juda

*  dat God vir Hey! en die skole/instansies waar die Woord verkondig word, sal kom seën met vrede en voorsienigheid

*  Vra God om die persone wat hierdie onderrig moet doen by name te roep (vers 7  – by name het Josafat 16 mense – priesters en Liviete uitgestuur. 

4. Danksegging

Heb. 10:23  “Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou:  Hy doen wat Hy beloof het.”

Dank God vir sy getrouheid – dat ons aan elkeen van sy beloftes kan vashou.

This entry was posted on Friday, November 19th, 2010 at 9:35 am and is filed under News. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply

 
css.php