{"id":922,"date":"2019-04-08T16:01:26","date_gmt":"2019-04-08T14:01:26","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=922"},"modified":"2019-04-08T16:01:26","modified_gmt":"2019-04-08T14:01:26","slug":"hey-uitreik-29-nov-2018-nuusbrief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=922","title":{"rendered":"::HEY! UITREIK 29 NOV 2018 NUUSBRIEF::"},"content":{"rendered":"<p>Hier is verlede week se uitreik nuus. Dit was so \u2018n spesiale dag en ons kan die Here net die eer gee vir die suksesvolle dag!<\/p>\n<p>\u2019n Groot dankie aan elke Beaumont ouer wie bygedra het en dit moontlik gemaak het om geskenkpakkie, hoedjie met HEY!logo, koek, JC\u2019s, gekenkies vir elke helper by die creches wie ons genooi het te kon koop. Daar was beslis meer gespeel gewees die jaar met die musiek situasie maar dit het ons nie gekeer om steeds \u2018n fantasiese tyd te gehad het nie. Daar was \u2018n rustigheid en lag en liefwees wat oral teenwoordig was. Ek moet ook spesiaal dankie s\u00ea aan elke gr 2 en hul onderwyseresse wie die geskenkpakkies so kunstig en met liefde versier en verpak het! Dis \u2018n spanpoging soos min en elke jaar staan ek verstom hoe alles net so vlot verloop.<\/p>\n<p>Die gebede van soveel vir die voorbereidings en dag self het die basis gevorm en kan my maar net weer laat getuig dat dat soveel krag in gebed is -Jakobus 5:16.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/Nov-uitreik.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignleft size-full wp-image-923\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/Nov-uitreik.jpg\" alt=\"Nov uitreik\" width=\"566\" height=\"479\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/Nov-uitreik.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/Nov-uitreik-300x253.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Volg die <a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/UITREIK%20Nuusbrief%2029%20Nov%202018.pdf\" target=\"_blank\">skakel<\/a> om meer te lees<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is verlede week se uitreik nuus. Dit was so \u2018n spesiale dag en ons kan die Here net die eer gee vir die suksesvolle dag! \u2019n Groot dankie aan elke Beaumont ouer wie bygedra het en dit moontlik gemaak het om geskenkpakkie, hoedjie met HEY!logo, koek, JC\u2019s, gekenkies vir elke helper by die creches [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[5,1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/922"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=922"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/922\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":927,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/922\/revisions\/927"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=922"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=922"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=922"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}