{"id":891,"date":"2017-04-26T09:31:34","date_gmt":"2017-04-26T07:31:34","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=891"},"modified":"2017-04-26T09:31:34","modified_gmt":"2017-04-26T07:31:34","slug":"brokkies-nuus-1ste-kwartaal-2017","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=891","title":{"rendered":"Brokkies Nuus 1ste Kwartaal 2017"},"content":{"rendered":"<p>Goeiedag!<\/p>\n<p>Aangeheg is die 1ste kwartaal se Brokkies nuus. Soveel mense vra waar presies ons\u00a0 bedien en daarom die tabel wat alle plekke en getalle presies aandui. Dit maak \u2018n groot deel van die nuusbrief uit en gevolglik is daar nie genoeg plek vir alle nuus in die briefie nie. Ek wil graag net die 2 punte byvoeg:<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Aanhou wen <\/strong>in Somerset Wes is die eerste van ons HEY! HELP! inisiatiewe en hier word met gestremdes gewerk. Ons wil \u2018n nouer pad met hulle stap. Baie van die lede kom uit agtergeblewe omstandighede. Dis \u2018n absolute \u201cblessing\u201d om hier te kan bedien en hulle is so ontvanklik!<\/li>\n<li>Die <strong>gebeds container<\/strong> by Danie Ackermann gaan die \u201cHouse of Hope\u201d genoem word en vorder flink en ons beoog om dit vanaf die 2de kwartaal in werking te stel as ware gebedshuis!<\/li>\n<\/ul>\n<p>2017 het begin met nuwe geleenthede, \u2018n tekort aan mense om te help en ander uitdagings maar ons het in <strong>geloof<\/strong> alles aan ons Hemelse Vader oorgegee en Hom vertrou vir uitkomste. God is so getrou! Ek deel graag hierdie aanhalings van <strong>Reinhard Bonnke<\/strong> m.b.t. geloof as inspirasie vir elk van ons: \u00a0<strong>\u201cFaith is a kind of immune system filtering out fears that otherwise would paralyze all activity. Faith is a leap into the light, not a step into the darkness\u201d \u00a0<\/strong>Stap vreesloos in geloof elke dag.<strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Mag jy en jou geliefdes \u2018n gese\u00ebnde Paasfees ervaar en jy in die tyd intens bewus wees van Jesus se groot genade en liefde vir jou!<\/p>\n<p>Liefde groete<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/1ste%20kwartaal%202017%20Brokkies.pdf\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignleft size-full wp-image-892\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/1ste-kwartaal-2017.jpg\" alt=\"1ste kwartaal 2017\" width=\"566\" height=\"212\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/1ste-kwartaal-2017.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/1ste-kwartaal-2017-300x112.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Goeiedag! Aangeheg is die 1ste kwartaal se Brokkies nuus. Soveel mense vra waar presies ons\u00a0 bedien en daarom die tabel wat alle plekke en getalle presies aandui. Dit maak \u2018n groot deel van die nuusbrief uit en gevolglik is daar nie genoeg plek vir alle nuus in die briefie nie. Ek wil graag net die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/891"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=891"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/891\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":893,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/891\/revisions\/893"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=891"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=891"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=891"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}