{"id":803,"date":"2015-06-09T18:46:27","date_gmt":"2015-06-09T16:46:27","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=803"},"modified":"2015-06-09T18:46:27","modified_gmt":"2015-06-09T16:46:27","slug":"einde-2de-kwartaal-nuusbrief-kaapstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=803","title":{"rendered":"Einde 2de kwartaal Nuusbrief &#8211; Kaapstad"},"content":{"rendered":"<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">Hier is die nuus sedert ons laaste brief. Dit was werklik baie besig en as jy die Brokkies nuus lees sal jy sien waarom!<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">\u00a0<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">Ek besef elke dag dat HEY! maar net soveel kinders kan bedien as wat daar hande is. Die volgende twee Skrifte is so mooi en ek vra dat jy bid volgens Spreuke 16 vir wysheid en\u00a0 verstandigheid vir elkeen van ons wie help om Bybel onderrig te doen en dit sal doen met positiewe woorde wat die kinders sal opbou en motiveer: <\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\">\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><b><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">Spreuke 16:23\u00a0\u201c&#8217;n Mens wat wys is, s\u00ea verstandige dinge. Hy kan ander mense onderrig. 24\u00a0Mooi woorde is soos heuning;\u00a0 dit is goed vir die gees en bevorderlik vir die lewe.\u201d<\/span><\/span><\/b><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><b><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">\u00a0<\/span><\/span><\/b><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span style=\"color: #000000;\">In Handelinge 4 moes Petrus en Johannes hul getuienis lewer voor die Joodse Raad en toe hulle losgelaat is, is daar deur die gelowiges gebid vir waagmoed.<b> Hand4: 29b \u201cGee dat ons, U diensknegte, U woord met waagmoed sal verkondig. 30\u00a0Steek u hand uit en bewerk genesing, en laat daar tekens en wonders plaasvind deur die Naam van u heilige Dienaar, Jesus.&#8221; 31\u00a0Na hierdie gebed het die gebou waar hulle bymekaar was, geskud, en hulle is almal met die Heilige Gees vervul. En hulle het God se boodskap onverskrokke verkondig.<\/b><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">Sal dit nie wonderlik wees as ons s\u00f3 die Woord van die Here kan verkondig nie? Gevul met die Heilige Gees en onverskrokke! Dit kan so wees as ons Jesus dit vra in gebed!<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\">\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><span style=\"font-family: 'Century Gothic',sans-serif;\"><span style=\"color: #000000; font-size: medium;\">Dankie vir jou ondersteuning en omgee-ons waardeer dit opreg!\u00a0 Volg die <a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/Einde%202de%20kwartaal%202015%20Brokkies.pdf\" target=\"_blank\">skakel<\/a> om meer te lees<\/span><\/span><\/p>\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\">\n<p style=\"margin: 0cm 0cm 0pt;\"><a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/Einde%202de%20kwartaal%202015%20Brokkies.pdf\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignleft size-full wp-image-804\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/09062015-kaap.jpg\" alt=\"09062015 kaap\" width=\"566\" height=\"319\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/09062015-kaap.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/09062015-kaap-300x169.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is die nuus sedert ons laaste brief. Dit was werklik baie besig en as jy die Brokkies nuus lees sal jy sien waarom! \u00a0 Ek besef elke dag dat HEY! maar net soveel kinders kan bedien as wat daar hande is. Die volgende twee Skrifte is so mooi en ek vra dat jy bid [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/803"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=803"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/803\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":805,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/803\/revisions\/805"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=803"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=803"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=803"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}