{"id":780,"date":"2014-11-06T12:36:54","date_gmt":"2014-11-06T10:36:54","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=780"},"modified":"2014-11-06T12:36:54","modified_gmt":"2014-11-06T10:36:54","slug":"brokkies-nuus-september-oktober-2014","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=780","title":{"rendered":"Brokkies Nuus &#8211; September &#038; Oktober 2014"},"content":{"rendered":"<p>Welkom by die laaste stukkie van 2014!<\/p>\n<p>Mag jy werklik God se vrede ervaar midde-in die gejaag en afronding van alle take en uitdagings wat voor jou uitstrek voor die wenpaal van 31 Desember 2014 bereik word ?<\/p>\n<p>Kyk wat gee Jesus aan Sy dissipels voordat Hy terugekeer het hemel toe: \u201c<strong>vrede<\/strong> laat Ek vir julle na, My <strong>vrede<\/strong> gee Ek aan julle; nie soos die w\u00eareld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie\u201d (Johannes 14:27)<\/p>\n<p>Daarom deel ek graag die volgende se\u00ebngebed uit Arthur Burk se boek \u201cSe\u00ebn jou gees..\u201d Lees dit biddend, dis werklik my gebed vir jou!<\/p>\n<p><strong>\u201cEk seen jou om diep in jou gees te weet dat God, jou Vader, se guns op jou is,\u00a0 dat Hy jou liefhet, van jou hou, jou geniet en bly is oor wie jy vandag is\u2026. Hy geniet jou wanneer jy slaap en wanneer jy wakker word. Ek se\u00ebn jou met \u2018n diepe bewustheid van daardie realiteit. Ek se\u00ebn jou om jou Vader se liefde te ken, om verseker te wees daarvan, en om die vrede van Jesus in jou verhouding met jou Vader te h\u00ea\u201d<\/strong><\/p>\n<p>Mag jy hierdeur bemoedig word.<\/p>\n<p>Dankie vir jou ondersteuning en gebede, die HEY! span waardeer dit baie!<\/p>\n<p>Besoek ons gerus op <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/HopeExplosionYouthMinistries\" target=\"_blank\">Facebook<\/a><\/p>\n<p>Volg die <a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/2014%20Brokkies%20Nuus%20Sept%20%20Okt.pdf\" target=\"_blank\">skakel<\/a> om verder te lees<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/September-2014.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"aligncenter size-full wp-image-781\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/September-2014.jpg\" alt=\"September 2014\" width=\"1298\" height=\"636\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/September-2014.jpg 1298w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/September-2014-300x146.jpg 300w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/September-2014-1024x501.jpg 1024w\" sizes=\"(max-width: 1298px) 100vw, 1298px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Welkom by die laaste stukkie van 2014! Mag jy werklik God se vrede ervaar midde-in die gejaag en afronding van alle take en uitdagings wat voor jou uitstrek voor die wenpaal van 31 Desember 2014 bereik word ? Kyk wat gee Jesus aan Sy dissipels voordat Hy terugekeer het hemel toe: \u201cvrede laat Ek vir [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/780"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=780"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/780\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":787,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/780\/revisions\/787"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=780"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=780"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=780"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}