{"id":696,"date":"2013-11-09T09:35:27","date_gmt":"2013-11-09T09:35:27","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=696"},"modified":"2013-11-09T09:35:27","modified_gmt":"2013-11-09T09:35:27","slug":"brokkies-nuus-oktober-2013","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=696","title":{"rendered":"Brokkies Nuus &#8211; Oktober 2013"},"content":{"rendered":"<p>Hier is Oktober se Brokkies Nuus. Eerste maand van die 4de kwartaal van lekker besig, lees gerus binne meer!<\/p>\n<p>Ons kan maar net aan God die eer gee want in die kort kwartaal tot dusver het soveel kinders oorgawes gemaak en aangedui dat hulle Jesus as hulle Verlosser en Here wil aanneem. Ek is opgewonde oor elke kind wie die keuse maak en besef dat Jesus die enigste Weg is! <b>Johannes 14:6\u00a0 \u201cEk is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.\u201d<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><em><span style=\"color: #008000;\">Hou solank <b>30 November<\/b> die aand oop!Aangeheg is die <b>\u201cPartytjie vir Jesus\u201d<\/b> inligtingsblad van die wonderlike aand wat plaasvind by <b>Post House wynplaas<\/b> en die hele gesin kan heerlik kom ontspan en piekniek hou. Die Aarons het ook vir Hey! genader en ons is een van die begunstigdes by die geleentheid. Ons gaan ook rolspel doen van die Kinder EEIII aanbieding wat gaan wys wat die kinders hierdie jaar geleer het!<\/span><\/em><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/2013%20Brokkies%20Nuus%20Oktober.pdf\"><span style=\"color: #800080;\"><strong>Nuusbrief &#8211; Oktober 2013<\/strong><\/span><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/inligting%20blad.docx\"><strong><span style=\"color: #ff9900;\">Jesus Partytjie &#8211; Inligting 2013<\/span><\/strong><\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is Oktober se Brokkies Nuus. Eerste maand van die 4de kwartaal van lekker besig, lees gerus binne meer! Ons kan maar net aan God die eer gee want in die kort kwartaal tot dusver het soveel kinders oorgawes gemaak en aangedui dat hulle Jesus as hulle Verlosser en Here wil aanneem. Ek is opgewonde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/696"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=696"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/696\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":697,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/696\/revisions\/697"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=696"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=696"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=696"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}