{"id":690,"date":"2013-10-07T06:44:34","date_gmt":"2013-10-07T06:44:34","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=690"},"modified":"2013-10-07T06:44:34","modified_gmt":"2013-10-07T06:44:34","slug":"brokkies-nuus-augustus-2013","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=690","title":{"rendered":"Brokkies Nuus &#8211; Augustus 2013"},"content":{"rendered":"<p>Hier is Augustus se Brokkies nuus en hoewel die skole waaroor ons gereeld berig almal volstoom aan die gang is, gaan stop ons bietjie by die plekke wie bietjie verder van \u00a0ons drumpel is.<\/p>\n<p>Lees oor <b>Lindilani, Bonnytoun en Lawrencia<\/b> en maak dit asb. ook \u2018n gebedsversoek aangesien daardie kinders nie die voorregte en geleenthede het waaraan ons gewoond is nie. Maar ons kan met hulle die Evangelie deel en liefde gee!<\/p>\n<p>Ons uitdaging is om sout en lig te wees in hierdie donker w\u00eareld soos in <b>Matteus 5:16 \u201cLaat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.\u201d<\/b><\/p>\n<p><b>Dankie vir jou volgehoue ondersteuning, gebede en hulp, ons waardeer dit baie!<\/b><\/p>\n<p>Volg die <a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/2013%20Brokkies%20Nuus%20Augustus.pdf\">skakel<\/a> om verder te lees<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hier is Augustus se Brokkies nuus en hoewel die skole waaroor ons gereeld berig almal volstoom aan die gang is, gaan stop ons bietjie by die plekke wie bietjie verder van \u00a0ons drumpel is. Lees oor Lindilani, Bonnytoun en Lawrencia en maak dit asb. ook \u2018n gebedsversoek aangesien daardie kinders nie die voorregte en geleenthede [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/690"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=690"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/690\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":691,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/690\/revisions\/691"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=690"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=690"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=690"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}