{"id":617,"date":"2012-12-19T08:34:45","date_gmt":"2012-12-19T08:34:45","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=617"},"modified":"2012-12-19T08:34:45","modified_gmt":"2012-12-19T08:34:45","slug":"gauteng-brokkies-nuus-november-2012","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=617","title":{"rendered":"Gauteng Brokkies Nuus &#8211; November 2012"},"content":{"rendered":"<p>Middag almal,<\/p>\n<p>Ja die tyd van die jaar is ons almal maar ongelooflik besig.\u00a0 Dis asof alles wag tot die tyd van die jaar om te gebeur.<\/p>\n<p>Wat Gauteng aan betref, was ons redelik besig.\u00a0 Hierdie laaste kwartaal was vergaderings, bemarking, ens om mense te kry wat bereid is om ons te help volgende jaar in Brentwoodpark Laerskool.\u00a0 En vandag kan ek net die Here loof en prys vir elke nuwe Vrywilliger wat ons pad gekruis het.\u00a0 Ons is baie opgewonde oor hierdie oop deur waar ons Gr R, 1, 2 &amp; 3 gaan bedien met die Evangelie.<\/p>\n<p>Hier is solank gesiggies van ons nuwe span wat nou so pas klaar gemaak het met hul opleiding in H4K.\u00a0 Baie welkom aan elkeen van julle!<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/SAM_1024.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-618\" title=\"SAM_1024\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/SAM_1024.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/SAM_1024.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/SAM_1024-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Volgende week is dit laaste vergaderings waar ons beplan hoe ons elke klas gaan aanpak en wie saam met wie gaan werk.\u00a0 Dan ook begin ons met die maak van al hierdie kurrikullums se hulpmiddels.\u00a0 Bid asb vir ons vir finansies hiervoor asook die nodige krag en wysheid om dit te kan klaar maak in &#8216;n tyd waar ons almal baie moeg is nogsteeds net moet aangaan.\u00a0 Bid vir hierdie uitstekende leiers wat saam met my hierdie skool gaan aanpak.<\/p>\n<p>Dan het ons ook die voorreg gehad om by die EG Kerk Benoni die kinderkerk te bedien met H4K.\u00a0 Dit was voorwaar &#8216;n voorreg.\u00a0 Ons het op 25 November die prysuitdeling gehad en kon ek die kinders beloon wat werklik dit ernstig opgeneem het om die Evangelie te kon aanleer asook te gaan leef.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/IMG_2623.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-628\" title=\"IMG_2623\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/IMG_2623.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/IMG_2623.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/IMG_2623-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Annebel Projek het ook afgesluit vir die jaar.\u00a0 Die Senior Meisies van Brandwag was heerlik bederf danksy borge by &#8216;n uithaal restaurant.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121026-003901.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-620\" title=\"Benoni-20121026-00390\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121026-003901.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"424\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121026-003901.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121026-003901-300x224.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Die Annebel Projek Junior meisies is almal op &#8216;n plot met &#8216;n heerlike piekniek bederf.\u00a0 Dankie weereens aan al ons borge hier ook.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121123-00037.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-622\" title=\"Benoni-20121123-00037\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121123-00037.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"424\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121123-00037.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/12\/Benoni-20121123-00037-300x224.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Ek moet eerlik wees.\u00a0 Hierdie was &#8216;n lang, uitputtende jaar vol aanpassings.\u00a0 Maar ons is vol moed en sien uit na die jaar wat voorle.\u00a0 Bid asb getrou vir ons.\u00a0 Hier is nuwe kleuterskole wat ook opleiding soek en wil he dat ons Hey in hul skooltjies moet begin toepas.\u00a0 Bid saam hiervoor aangesien dit &#8216;n heeltemalle nuwe terrein is wat ons sal moet aanpak.<\/p>\n<p>Liefde en groete aan almal en &#8216;n Geseende Christusfees word u en u gesin toegebid!<\/p>\n<p>Belinda<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Middag almal, Ja die tyd van die jaar is ons almal maar ongelooflik besig.\u00a0 Dis asof alles wag tot die tyd van die jaar om te gebeur. Wat Gauteng aan betref, was ons redelik besig.\u00a0 Hierdie laaste kwartaal was vergaderings, bemarking, ens om mense te kry wat bereid is om ons te help volgende jaar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/617"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=617"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/617\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":630,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/617\/revisions\/630"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=617"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=617"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=617"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}