{"id":591,"date":"2012-10-09T07:36:53","date_gmt":"2012-10-09T07:36:53","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=591"},"modified":"2012-10-09T07:36:53","modified_gmt":"2012-10-09T07:36:53","slug":"hoop-vir-kinders-opleiding-betshan-teologiese-seminarie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=591","title":{"rendered":"Hoop vir Kinders Opleiding &#8211; Betshan Teologiese Seminarie"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuusbrief is te kort om altyd alle informasie in te sit.\u00a0 Hier volg &#8216;n paar getuienisse en foto&#8217;s van my tydjie saam met die studente in Pretoria<\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><strong>Getuienisse:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800000;\">Wat hierdie kursus vir my beteken het.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800000;\">Ek het weereens besef, wanneer &#8216;n groot mens tot redding kom, red jy &#8216;n siel en wanneer &#8216;n kind tot redding kom, red jy &#8216;n lewe.\u00a0 Ons is dankbaar dat daar sulke werkswinkels aangebied word vir die kinders.\u00a0 As die Here wil, sal ek volgende jaar in &#8216;n gemeente my bediening begin.\u00a0 Ek verstaan nou hoe dit werk en sal graag die Kerkraad oortuig om hierdie opleiding vir die Sondagskool personeel aan te bied en natuurlik ook Vakansie Bybelskole.\u00a0 Ek gaan &#8216;n punt daarvan maak om my kniee te buig en &#8216;n kind in die oe te kyk.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800000;\">Baie dankie vir jul goeie werk<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800000;\">Groete in Jesus<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800000;\">Rassie van Staden<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Hierdie kliniek het vir my baie beteken.\u00a0 Ek was nog altyd lief vir kinders, maar hierdie kliniek het my soveel idees en gereedskap gegee vir die kinderbediening.\u00a0 Dit is &#8216;n moet vir elke mens wat lief is vir kinders en met hulle wil werk.\u00a0 Die Here het net weer vir my kom wys dat ek meer soos &#8216;n kind moet word en kindertjies vir Jesus wen want &#8216;n kind se lewe le nog voor.\u00a0 Hy kan soveel meer mense bereik as &#8216;n volwasse mens.\u00a0 Dit is my harsbegeerte om met kindertjies te werk en hulle na Jesus toe te lei.\u00a0 Ons word uitgeplaas die einde van die jaar in &#8216;n gemeentlike bediening en waar ek ook al gaan, gaan ek hierdie H4K altyd gebruik en ek wil dit deel maak van my lewe.\u00a0 Baie dankie vir hierdie spesiale werk wat julle doen vir kinders.\u00a0 Mag die Here julle seen in alles wat julle doen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Groete in Jesus<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Elbie van Staden<\/span><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0922.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-592\" title=\"Woordrondomtalie speletjies\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0922.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0922.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0922-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Dit was voorwaar &#8216;n baie goeie kursus gewees, om net weer opnuut te kan besef daar is tog soveel hulpmiddels om effektief met &#8216;n kind die Evangelie te kan deel.\u00a0 Dit het\u00a0vir my baie beteken om die statistiek te kon sien, onder watter ouderdom die meeste mense tot bekering kom.\u00a0 Alhoewel ek al die EE3 deurloop het was dit vir my baie besonders om te kon leer hoe &#8216;n mens dit aan &#8216;n kind kan oordra<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Anoniem<\/p>\n<p><span style=\"color: #000080;\">Dit was vir my baie aangenaam om\u00a0H4K te deurloop saam met Hey!\u00a0 Ek is &#8216;n teologiese student en al het ek hoeveel bybelkennis, was dit nog altyd moeilik om die evangelie op &#8216;n praktiese manier aan &#8216;n verlore sondaar te deel.\u00a0 Dit is so &#8216;n eenvoudige manier wat sistematies verduidelik kan word met\u00a0goeie voorbeelde.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000080;\">Vir my het dit net weereens my geloof versterk om te weet dat Christus werklik vir my sonde gesterf het en dat Hy vir my, maar ook vir die hele mensdom hierdie gratis geskenk van die Ewige Lewe wil gee.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000080;\">Baie dankie Hey! vir\u00a0hierdie gereedskap wat julle vir my gegee het.\u00a0 Seen vir julle en mag die Here julle dra van krag tot krag om &#8216;n verandering te maak in hierdie stukkende wereld.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000080;\">Danie Klopper<\/span><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0931.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-593\" title=\"Hard aan die werk\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0931.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0931.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0931-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #ff6600;\">Die\u00a0kursus het my opnuut weer laat besef die verantwoordelikheid wat ons het met betrekking tot ons jong mense.\u00a0 Om die evangelie op &#8216;n eenvoudige manier aan hulle oor te dra en die voorbeeld wat ons vir hulle moet stel.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #ff6600;\">Ek sal verseker van die kursus gebruik maak en ander aanspoor om ook die kursus te deurloop.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #ff6600;\">Andries van Niekerk<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #0000ff;\">Dit was wonderlik om\u00a0&#8216;n metode te kon leer om Jesus aan kinders\u00a0te verkondig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #0000ff;\">Charl Linde<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0942.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-594\" title=\"Die groep studente\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0942.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0942.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2012\/10\/SAM_0942-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800080;\">Dit was lekker om op so &#8216;n wonderlike wyse op &#8216;n eenvoudige manier te leer hoe om die Evangelie met &#8216;n kind te deel.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800080;\">Dankie<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><span style=\"color: #800080;\">Kuifie<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuusbrief is te kort om altyd alle informasie in te sit.\u00a0 Hier volg &#8216;n paar getuienisse en foto&#8217;s van my tydjie saam met die studente in Pretoria Getuienisse: Wat hierdie kursus vir my beteken het. Ek het weereens besef, wanneer &#8216;n groot mens tot redding kom, red jy &#8216;n siel en wanneer &#8216;n kind [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1,6],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/591"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=591"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/591\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":597,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/591\/revisions\/597"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=591"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=591"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=591"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}