{"id":474,"date":"2011-09-15T07:03:33","date_gmt":"2011-09-15T07:03:33","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=474"},"modified":"2011-09-15T07:03:33","modified_gmt":"2011-09-15T07:03:33","slug":"gebedsbrief-4","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=474","title":{"rendered":"Gebedsbrief &#8211; 4"},"content":{"rendered":"<h5><span style=\"color: #000000;\"><strong>Soos geskryf vir ons deur Hettie van Rooyen<\/strong><\/span><\/h5>\n<h2><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Lofprysing<\/span><\/strong><\/h2>\n<h2><strong><\/strong><\/h2>\n<p><span style=\"color: #800080;\"><strong>Ps. 135:5 \u2013 \u201c<em>Ek weet die Here is groot, ons Here is groter as al die gode.\u00a0 Die Here doen wat Hy wil, in die hemel en op die aarde, op die see en in die diepste oseane \u201d<\/em><\/strong><\/span><\/p>\n<p>Ek kom eer God<\/p>\n<p>&#8211; \u00a0vir sy almag en grootsheid, groter as wat ek kan dink<\/p>\n<p>&#8211; \u00a0vir sy alomteenwoordigheid, God weet van alles en almal oor die hele aarde<\/p>\n<p>&#8211; Dat tyd en tye, nou en die toekoms, in sy hande is en Hy sy plan volvoer hier op aarde maar ook in die hemel<\/p>\n<p>&#8211; Dat God ook in beheer van die geestes dimensie is, dit wat ons nie nou kan sien nie, wat \u2018n invloed op ons het.<\/p>\n<h2><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Sondebelydenis<\/span><\/strong><\/h2>\n<h2><strong><\/strong><\/h2>\n<p><span style=\"color: #800080;\"><strong>Ps. 24:4 \u2013 \u201c<em>Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom kom staan?\u00a0 Die een wie se hande rein en wie se hart suiwer is..\u201d<\/em><\/strong><\/span><\/p>\n<p>&#8211;\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Vra die Heilige Gees om sonde uit te wys wat ons doen deur ons optrede asook sonde wat ons in ons hart bedink (wat niemand van weet nie).<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Pappa, Vader ondersoek my wese en reinig my, maak my bewus van sonde sodat ek rein voor U kan staan.<\/p>\n<h2><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Gebed versoeke<\/span><\/strong><\/h2>\n<h2><strong><\/strong><\/h2>\n<p>Dank God vir die volgende \u2013<\/p>\n<p>&#8211; Die \u00a0ontvangs van\u00a0 die Sertifikaat van nie-winsgewend\u00a0organisasie<\/p>\n<p>&#8211; Vir alle beskikbare hulpbronne<\/p>\n<p>&#8211; alle finansies wat beskikbaar kom vir Hey!<\/p>\n<p>&#8211; alle mensehande wat bereid is om te help<\/p>\n<p>&#8211; alle materiaal \u2013 lesse, asook uitdeel materiaal aan die kinders en eetgoed<\/p>\n<p>&#8211; Vir nuwe geleenthede soos Lochnerhof\u00a0en die uitreik Zambi\u00eb toe.<\/p>\n<p>Vra dat God se wil bekend sal wees vir elke bediening in Hey!.<\/p>\n<p><span style=\"color: #800080;\"><strong>Ps. 127:1 \u2013 \u201c<em>As die Here die huis nie bou nie, is die bouers se arbeid tevergeefs.\u00a0 As die Here die stad nie beskerm nie,\u00a0 tevergeefs \u00a0waak die wagte.<\/em>\u201d <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">\u201c O, Pappa Vader, ons bid vir U teenwoordigheid in elke faset en bediening in Hey!\u00a0 \u00a0Ons weet dat die Woord wat aan kinders verkondig word niks in hul lewens sal verander as dit nie U plan en wil is nie.\u00a0 Daarom vra ons om U stem te hoor en U wil te ken, U tydsberekening van te weet, vir Hey!\u00a0 Ons bid U se\u00ebn af\u00a0 op die Woordverkondiging aan elke kind wat deur Hey! bedien word.\u00a0 Ons bid dat die Woord op goeie grond sal val.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #800080;\">(<strong>Mat. 13:23 \u2013 \u201c <em>Hulle by wie op die goeie grond gesaai is, is die wat die boodskap hoor en verstaan.\u00a0Hulle dra vrug en bring \u2018n oorvloedige oes voort..<\/em>\u201d ).\u00a0 <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Ons vra dat U, dit wat in die weg staan, \u00a0om kinders ontvanklik te maak vir U Woord uit die weg sal neem\u00a0 (Mat.13: 18-23)<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Die Woord nie \u00a0gesteel sal word deur die vyand nie(saad wat op die voetpad val)<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Dat as kinders die Woord begryp en verstaan, hulle sal vasstaan en volhard en nie later sal moeg word om in verhouding met U te leef as die druk van die w\u00eareld te veel word nie. (saad tussen die klippe)<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Die bekommernisse en die verleiding van rykdom sal keer dat die Woord vrugte dra. (saad tussen die dorings)<\/span><\/p>\n<h2><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Se\u00ebn<\/span><\/strong><\/h2>\n<h2><strong><\/strong><\/h2>\n<p><span style=\"color: #800080;\"><strong>Deut. 28:7\u00a0 \u201c<em>Die Here sal jou vyande oorwin wanneer hulle jou aanval.\u00a0 Hulle sal jou van uit een rigting aanval maar sal in sewe rigtings vlug.\u00a0 Die Here sal jou se\u00ebn in alles wat jy doen en Hy sal jou graanskure volmaak met graan.\u00a0 Die Here sal jou se\u00ebn in die land wat Hy aan jou gee.\u201d<\/em><\/strong><\/span><strong><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">God, beskerm U Woord en elke werker wat met U Woord bedien binne Hey!.\u00a0 Mag die vyand in sewe rigtings vlug op elke aanval wat Hy loods.\u00a0 Voorsien in elke behoefte wat ontstaan binne Hey! en Here se\u00ebn die rondgebied wat U reeds aan Hey! gegee het. \u00a0\u00a0\u00a0<\/span><\/p>\n<h2><strong><span style=\"color: #008000;\">Amen<\/span><\/strong><\/h2>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos geskryf vir ons deur Hettie van Rooyen Lofprysing Ps. 135:5 \u2013 \u201cEk weet die Here is groot, ons Here is groter as al die gode.\u00a0 Die Here doen wat Hy wil, in die hemel en op die aarde, op die see en in die diepste oseane \u201d Ek kom eer God &#8211; \u00a0vir sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/474"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=474"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/474\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":481,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/474\/revisions\/481"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=474"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=474"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}