{"id":392,"date":"2011-06-06T11:20:33","date_gmt":"2011-06-06T11:20:33","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=392"},"modified":"2011-06-14T12:36:26","modified_gmt":"2011-06-14T12:36:26","slug":"worcester-uitreik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=392","title":{"rendered":"Worcester Uitreik"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: left;\"><span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #333399;\"><strong>27 Junie &#8211; 1 Julie 2011<\/strong><\/span><\/span><\/p>\n<p>In samewerking met Lifestyle Christian Ministries gaan ons &#8216;n uitreik hou in Avian Park, Worcester.\u00a0 Daar gaan in die oggende &#8216;n Bybelskool aangebied word vir die laerskool kinders waar ons lekker met hulle gaan speel, sing en die geleentheid gaan kry om met hulle die Evangelie te deel.\u00a0 Ons gaan elke middag so rondom\u00a013:00 afsluit\u00a0met middagete vir die kinders.<\/p>\n<p>Vanaf so 14:00\u00a0gaan ons in spanne die Avain Park gebied betree met kospakkies, klere, komberse, ens.\u00a0 Ons gaan die geleentheid gebruik om die inwoners van Avian Park se nood &#8216;n bietjie te verlig.\u00a0 Dit bied ons dan ook die ideale geleentheid om uit te reik en op &#8216;n Geestelike nood ook antwoorde te kan gee deur met hulle die Evangelie te deel.<\/p>\n<p>Ons is so opgewonde oor hierdie uitreik, maar ons kort nog baie voorrade.\u00a0 Indien jy op enige manier betrokke kan raak en kan help hiermee sal ons dit baie waardeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: left; padding-left: 60px;\"><span style=\"color: #008000; text-decoration: underline;\"><strong>Ons program vir die week\u00a0gaan min of meer soos volg verloop:<\/strong><\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left; padding-left: 60px;\"><span style=\"color: #008000;\">08:00 &#8211; 13:00 &#8211; Hoop vir Kinders Bybelskool (Laerskool kinders)<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left; padding-left: 60px;\"><span style=\"color: #008000;\">13:00 &#8211; 14:00 &#8211; Middagete aan hierdie kinders<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left; padding-left: 60px;\"><span style=\"color: #008000;\">14:00 &#8211; 16:00 &#8211; Uitreik onder die gemeenskap en die uitdeel van kos en klere<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: left; padding-left: 60px;\"><span style=\"color: #008000;\">18:00 &#8211; 21:00 &#8211; Hoop vir kinders Leierskap Werkswinkel<\/span><\/p>\n<p>Die Hoop vir kinders Leierskap Werkswinkel is oop vir alle onderwysers, sondagskool personeel, ouers, groot ouers, predikante, ens.\u00a0 Indien jy &#8216;n passie het vir kinders en vir God en die Evangelie is jy meer as welkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><em><strong>Hierdie werkswinkel se kostes beloop R100 per persoon vir die week. <\/strong><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><em><strong>Jy is meer as welkom!<\/strong><\/em><\/p>\n<p>Indien jy finansieel &#8216;n bydrae wil maak, kan jy dit direk in HEY se bankrekening in deponeer met verwysing Worcester Uitreik.\u00a0 Dit sal dan reg gekanaliseer word en slegs daarvoor gebruik word.<\/p>\n<p>Indien jy enige voorrade het om te skenk kan jy direk met ons kontak om dit te kom afhaal by jou.\u00a0 Ons sal dit baie waardeer!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><em><strong><span style=\"color: #333399;\">Vir enige ander navrae kontak Lifestyle Christian Ministries<\/span><\/strong><\/em><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><em><strong><span style=\"color: #333399;\">Tobias &#8211; 083 7488 410<\/span><\/strong><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>27 Junie &#8211; 1 Julie 2011 In samewerking met Lifestyle Christian Ministries gaan ons &#8216;n uitreik hou in Avian Park, Worcester.\u00a0 Daar gaan in die oggende &#8216;n Bybelskool aangebied word vir die laerskool kinders waar ons lekker met hulle gaan speel, sing en die geleentheid gaan kry om met hulle die Evangelie te deel.\u00a0 Ons [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[6],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/392"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=392"}],"version-history":[{"count":8,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/392\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":399,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/392\/revisions\/399"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=392"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=392"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=392"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}