{"id":273,"date":"2011-03-21T08:06:46","date_gmt":"2011-03-21T08:06:46","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=273"},"modified":"2011-03-21T08:06:46","modified_gmt":"2011-03-21T08:06:46","slug":"gebedsbrief-3-maart-2011","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=273","title":{"rendered":"Gebedsbrief 3 &#8211; Maart 2011"},"content":{"rendered":"<p>\u00a0<\/p>\n<p><strong>1.\u00a0 <span style=\"text-decoration: underline;\">Lofprysing<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Ps. 145:1 \u2013 \u201c<em>Ek wil u lof verkondig, my God en my Koning, ek wil u Naam altyd prys.\u00a0 Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik\u201d<\/em><\/span><\/p>\n<p><em>\u00a0<\/em>Ek kom verklaar dat:\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 God, Jesus en Heilige Gees die enigste lewende God is<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 God my God is, die een wat my beplan het en \u2018n plan vir my lewe het<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 God koning van die heelal en van my lewe is\u00a0<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Ek wil sy Naam groot maak , Hom loof en prys vir wie Hy is! (Ps. 145:8-9)<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Genadig en barmhartig<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Lankmoedig en vol liefde<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het<\/p>\n<p><strong>2.\u00a0 <\/strong><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Sondebelydenis<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Ps. 51:3 \u2013 \u201c<em>Wees my genadig, o God, in u troue liefde, wis my oortredinge uit in u groot barmhartigheid!\u00a0 Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde\u201d<\/em><\/span><\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Vra die Heilige Gees om onbelyde sonde uit te wys<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Bely sonde en vra God om uit sy genade my sonde te vergeef\u00a0<\/p>\n<p><span style=\"color: #008000;\">Ps. 51:12 \u2013 \u201c<em>Skep vir my \u2018n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig\u201d<\/em><\/span><\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 God reinig my van sonde,\u00a0 skep vir my \u2018n rein hart<\/p>\n<p>&#8211;\u00a0 Vernuwe my gees en maak my standvastig sodat ek nie weer hierdie sonde sal doen nie,\u00a0dankie, Pappa Vader<\/p>\n<p><strong>3.\u00a0 \u00a0<\/strong><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Gebed versoeke<\/span><\/strong><\/p>\n<p>Dank God vir die volgende \u2013<\/p>\n<p>a)\u00a0\u00a0 Die registrasie van Hey as \u2018n artikel 21 maatskappy en dit wat daar uit gevolg het,\u00a0soos die opening van \u2018n bankrekening.<\/p>\n<p>b)\u00a0 Vir elke oop deur en nuwe geleentheid in 2011<\/p>\n<p>\u00a0<span style=\"color: #3366ff;\">\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 &#8211; Laerskool Beaumont<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #3366ff;\">\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0 &#8211; Laerskool De Hoop<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #3366ff;\">\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0 &#8211; Somerset-Wes Primer<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #3366ff;\">\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0 &#8211; Die P\u00earel projek<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #3366ff;\">\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0 &#8211; Laerskool Lawrencia<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #3366ff;\">\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0 &#8211; Hebron Christen Skool<\/span><\/p>\n<p>c)\u00a0\u00a0 Vir elke persoon wat help met die bediening \u2013 Belinda, Celeste, Vanessa, Ursula, Liz-Mari, Henriette, Michele, Marjorie, Lise en\u00a0 Nicole<\/p>\n<p>d)\u00a0 Vra God om sy planne vir Hey te openbaar, wat Sy wil met die bediening is, \u00a0hoe die saad gesaai moet word, hoe dit bemes moet word en wanneer om water te gee.\u00a0 Besonderse insig vir die mense wat bedien.<\/p>\n<p><span style=\"color: #339966;\">Amos 3:7 \u2013 \u201c<em>Surely the Sovereign Lord does nothing without revealing his plan to his servants the prophets.<\/em>\u201d<\/span><\/p>\n<p>e)\u00a0 \u00a0Beskerming, fisies en geestelik, vir elke persoon betrokke by Hey.<\/p>\n<p><span style=\"color: #ff00ff;\">\u201c<em>O Vader, beskerm elke persoon betrokke by Hey van die listige planne van Satan.\u00a0 Stuur U engele om hulle te beskerm waar hulle werksaam is om nuwe grondgebied vir U in te neem.\u00a0 Satan en sy planne is nie\u00a0 aan my onbekend nie en vra ek in die naam van Jesus Christus vir beskerming vir elkeen van die persone wat weekliks help met hierdie bediening<\/em>.\u201d<\/span><\/p>\n<p>\u00a0<strong>4.\u00a0\u00a0 <\/strong><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Se\u00ebn<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #339966;\">Efes. 6:14\u00a0 \u201c<em>Bly op julle pos,\u00a0 toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak van God as borsharnas, en bereidheid om die evangelie te verkondig as skoene aan die voete.\u00a0 Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand h\u00ea\u2026.Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God.\u201d<\/em><\/span><\/p>\n<p><strong>Se\u00ebn jou, Hey!, om toegerus met God se wapenrusting die geveg te stry.\u00a0 Mag julle deur die genade van God op julle pos bly staan, grondgebied in neem, soos Hy dit beplan.\u00a0\u00a0 Amen.<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u00a0 1.\u00a0 Lofprysing Ps. 145:1 \u2013 \u201cEk wil u lof verkondig, my God en my Koning, ek wil u Naam altyd prys.\u00a0 Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik\u201d \u00a0Ek kom verklaar dat:\u00a0\u00a0 &#8211;\u00a0 God, Jesus en Heilige Gees die enigste lewende God is &#8211;\u00a0 God my God is, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/273"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=273"}],"version-history":[{"count":8,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/273\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":281,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/273\/revisions\/281"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=273"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=273"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=273"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}