{"id":196,"date":"2010-12-10T09:55:26","date_gmt":"2010-12-10T09:55:26","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=196"},"modified":"2010-12-10T09:55:26","modified_gmt":"2010-12-10T09:55:26","slug":"gebedsbrief-09-12-2010","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=196","title":{"rendered":"Gebedsbrief &#8211; 09-12-2010"},"content":{"rendered":"<p><em>Druk uit en lees\/bid rustig deur Hettie van Rooyen se 2de gebedsbrief vir Hey! se bediening. <\/em><\/p>\n<p><strong>Lofprysing <\/strong><\/p>\n<p>1 Kron. 28:11-13 \u2013 \u201cAan U, Here, behoort die grootheid en heerlikheid, mag, roem en majesteit. Alles in die hemel en die aarde behoort aan U, Here. Aan U behoort die koninkryk. U is verhewe bo alles. Rykdom en eer kom van U alleen want U heers oor alles. Krag en mag is in u hand, om te verhoog en te versterk. Ons dank U, o God, en prys u heerlike Naam! \u201c Hiermee verklaar ons &#8211; aan God behoort die grootheid, heerlikheid, mag roem en majesteit &#8211; alles in die hemel en die aarde behoort aan God &#8211; die koninkryk behoort aan God \u2013 Hy is Koning oor alles &#8211; as alles aan God behoort, besit Hy rykdom en eer &#8211; God het die krag om te verhoog en versterk volgens Sy wil.<\/p>\n<p><strong>1.\u00a0\u00a0 Sondebelydenis<\/strong> &#8211; <em>Jes. 42:8 \u2013 \u201cMy eer deel ek met niemand nie\u201d<\/em> &#8211; Bely voor God dat ons nie altyd die eer aan Hom gee vir wat goed gebeur in ons lewens nie &#8211; Bely dat ons grootste stryd is om eer vir onsself te hou &#8211; Vra God om ons o\u00eb op Hom gefokus te hou en Hom die eer gee wat Hom toekom<\/p>\n<p><strong>2.\u00a0\u00a0 Gebed versoeke &#8211;<\/strong>\u00a0Dank God vir die volgende:<\/p>\n<ul>\n<li>2010 \u2013 een jaar se evangelie wat gesaai is in kinderharte<\/li>\n<li>Vir elke kind wat geestelik gegroei het en elke kind wat Jesus aangeneem het<\/li>\n<li>Vir elke ge-opende deur in skole en instansie waardeur kinders bereik is<\/li>\n<li>Vir elke werker en helpers wat die evangelie uitgedra het. Vir die passie wat in hulle harte brand vir Jesus en kinderharte.<\/li>\n<li>Dank God vir die totstandkoming van Hey!<\/li>\n<li>Vir finansi\u00eble voorsiening. Dank God vir Mergon Trust wat as \u2018n vennoot na vore gekom het vir Hey!<\/li>\n<\/ul>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><strong>3.\u00a0\u00a0 Se\u00ebn <em>&#8211; <\/em><\/strong><em>\u00a0Uit \u201cSe\u00ebn jou gees\u2026\u201d van Arthur Burk Fil. 1:6 \u201c\u2026.dat Hy wat \u2018n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus\u201d &#8211; <\/em>Se\u00ebn jou, Hey!, om so in die genade van God te wandel dat jy die dinge kan voltooi wat God in jou hart geplaas het. Daar is so baie areas waar jy begeer om die werk van God te doen maar dit nog nie voltooi het nie, daarom se\u00ebn ek jou om God se getrouheid daarin te ervaar dat Hy jou die genade sowel as die begeerte gee om dit te voltooi.<\/p>\n<p><strong>Dankie dat jy saam met ons bid! <\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Druk uit en lees\/bid rustig deur Hettie van Rooyen se 2de gebedsbrief vir Hey! se bediening. Lofprysing 1 Kron. 28:11-13 \u2013 \u201cAan U, Here, behoort die grootheid en heerlikheid, mag, roem en majesteit. Alles in die hemel en die aarde behoort aan U, Here. Aan U behoort die koninkryk. U is verhewe bo alles. Rykdom [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/196"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=196"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/196\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":201,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/196\/revisions\/201"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=196"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=196"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=196"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}