{"id":185,"date":"2010-12-06T15:18:58","date_gmt":"2010-12-06T15:18:58","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=185"},"modified":"2010-12-06T15:18:58","modified_gmt":"2010-12-06T15:18:58","slug":"vcsv-vakansiedienste-10-desember-1-januarie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=185","title":{"rendered":"VCSV Vakansiedienste &#8211; 10 Desember &#8211; 1 Januarie"},"content":{"rendered":"<p>Ja jy lees reg!\u00a0 Ek en Werner is al weer oppad.\u00a0 Hierdie keer is dit na die jaarlikse Stranddiens Uitreik te Uilenskraalmond.\u00a0 Hierdie jaar sal ons 4de en laaste jaar wees&#8230;. vir eers.\u00a0 Dis gogga wat jou nie sommer los as hy jou eers gebyt het nie.\u00a0 Maar &#8216;n mens moet na jou liggaam ook luister.\u00a0 Al die harde werk in skole, vakansie bybelskole, werkswinkels en so meer put &#8216;n mens uit.<\/p>\n<p>Jy vra dalk nou wat is Vakansiedienste?<\/p>\n<p>Die VCSV stuur jaarliks in Desember ongeveer 30 spanne na verskillende oorde regoor Suid- Afrika en Namibi\u00eb met die doel om mense van alle ouderdomme op \u2019n relevante, eietydse wyse met die evangelie van Jesus Christus te bedien. Ons fokus op vriendskapsevangelisasie en werk hard om ons programme lekker en interessant vir almal te maak. Programme sluit onder meer poppekas, koffiekroeg, sportkompetisies, gaskunstenaars, speletjies en sandkasteelkompetisies in. Ons werk in verskillende gemeenskappe by elke oord, en probeer mense in hul leefw\u00eareld ontmoet. Vakansiedienste is \u2019n wonderlike manier vir jongmense om hulle Christenskap in die Desembervakansie uit te leef!<\/p>\n<p>Ons span bestaan uit ongeveer 30 jongmense met die ouderdom 16+ wat deur die Here gelei is om andere te kom dien en Sy hande en voete te wees.\u00a0 Ons het &#8216;n ongelooflike vol program elke dag van die week behalwe Sondae en Kersdag.\u00a0 Ons het jou gebede nodig om in hierdie tyd alles wat die natuur asook die duiwel na ons kant toe gooi te kan trotseer.\u00a0<\/p>\n<p>Ek en Werner het besluit om hierdie jaar van Stranddienste met &#8216;n &#8220;BANG&#8221; af te sluit en daarom het ons jou gebede en ondersteuning ongelooflik nodig.\u00a0 Ons is moeg en regtig afhanklik van God om ons beste hierdie jaar te gee.\u00a0 Dalk &#8216;n ou SMS of oproep van jou in hierdie tyd sal baie welkom wees.\u00a0 Jy is ook welkom om as jy in die omgewing is by ons te kom inloer.\u00a0 Volg net die geraas!\u00a0 Nee ek jok, volg die kinders na die GROOT Army tent en jy sal ons kry.\u00a0 Ons sal met liefde vir jou &#8216;n koffietjie of koeldrank aanbied.<\/p>\n<p>Click op die volgende<a href=\"http:\/\/www.hey.org.za\/Vakansiedienste%202010.pdf\"> link <\/a>om ons program vir die tydperk te volg<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span1.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-187\" title=\"span1\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span1.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span1.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span1-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span2.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-188\" title=\"span2\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span2.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"377\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span2.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/span2-300x199.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/pippi.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-189\" title=\"pippi\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/pippi.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"848\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/pippi.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/12\/pippi-200x300.jpg 200w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ja jy lees reg!\u00a0 Ek en Werner is al weer oppad.\u00a0 Hierdie keer is dit na die jaarlikse Stranddiens Uitreik te Uilenskraalmond.\u00a0 Hierdie jaar sal ons 4de en laaste jaar wees&#8230;. vir eers.\u00a0 Dis gogga wat jou nie sommer los as hy jou eers gebyt het nie.\u00a0 Maar &#8216;n mens moet na jou liggaam ook [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[6],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/185"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=185"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/185\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":191,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/185\/revisions\/191"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=185"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=185"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=185"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}