{"id":155,"date":"2010-11-19T10:16:41","date_gmt":"2010-11-19T10:16:41","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=155"},"modified":"2010-11-19T10:16:41","modified_gmt":"2010-11-19T10:16:41","slug":"ee3-konferensie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=155","title":{"rendered":"EE3 Konferensie"},"content":{"rendered":"<p>Wat &#8216;n voorreg was dit nie om hierdie groot jaarlikse geleentheid te kon bywoon nie.\u00a0 Ons het op 15 November begin by die Lofdal Kampterrein net buite Pretoria.\u00a0 Heerlik om al die mede kollegas te ontmoet van verskeie buurstate soos Botswana, Mpumalanga, Swaziland, Namibia, ens.<\/p>\n<p>Maandag het Ds Nico begin met &#8216;n kosbare gedeelte uit Matt. 8:18-27.\u00a0 Hy het ons so bemoedig deur ons daarop te wys dat al was Jesus moeg en wou gaan rus, het Hy, toe die skare opdaag voort gegaan en hulle bedien.\u00a0 Ons moet in die boot wees saam met Jesus.\u00a0 &#8220;You can&#8217;t experience God if you&#8217;re not in the boat.&#8221;\u00a0 En hoe waar is dit nie.<\/p>\n<p>Die res van die dag het ons verslag gelewer oor wat in ons omgewings en bedienings gebeur het in 2010.\u00a0 Ek kon soveel leer deur te hoor wat in alle streke van Suider Afrika aan die gebeur is.<\/p>\n<p>Dinsdag 16 November het Past Johannes Lata met ons gepraat oor die vermeerdering van die broodjies en die vissies.\u00a0 Hy het dit deurgetrek na hoe God vir almal daar gesorg het.\u00a0 Maar kyk net waarmee het die dissipels opgeeindig &#8211; elkeen nog &#8216;n mandjie vol kos!\u00a0 Ons moet God nooit betwyfel nie.\u00a0 Hy sal vir ons sorg as ons Sy wil doen.<\/p>\n<p>Daarna het ons begin met die beplanning van 2011 en moes elkeen van ons ook &#8216;n finansiele begroting vir die jaar opstel.\u00a0 Ons moet leer om God te vertrou vir ons uitgawes.\u00a0 Ons het ook alle nuwe administrasie rondom Hoop vir Kinder klinieke afgehandel en getuienisse met mekaar gedeel.\u00a0 Dinsdagaand het ons almal die DVD &#8220;The God Man&#8221; gekyk en gepraat oor hoe ons dit kan gaan implimenteer.<\/p>\n<p>Een spesifieke getuienis wat my bygebly het:\u00a0 Mama Lina van Umtata het haar hart aan die Here gegee.\u00a0 Sy kon nie lees of skryf nie.\u00a0 Sy het een begeerte gehad en dit was om die Woord van God te kon lees.\u00a0 Sy het Sondag na Sondag in die kerk gesit en alles ingedrink wat sy gehoor het.\u00a0 Sy het begin bid dat God dit vir haar sou moontlik maak om op hierdie rype ouderdom van haar te kan leer om te lees sodat sy die Bybel kan begin lees.\u00a0 Sy het een nag &#8216;n droom gehad dat die Heilige Gees haar kom leer om te lees.\u00a0 Toe sy die volgende oggend in die kerk kom vra sy die dominee of sy asb die skrifgedeelte kan lees.\u00a0 Hy was baie skepties omdat hy geweet het sy kan nie lees nie, maar het toegegee aan haar versoek.\u00a0 Mama Lina het opgestaan en die skrifgedeelte vlot begin lees.\u00a0 Die wonderlikste deel van die storie?\u00a0 Mama Lina kan net uit die Bybel lees!\u00a0 Hulle het al vele ander boeke voor haar gehou en haar probeer kry om te lees, maar sy kan net die Woord van God lees!\u00a0 God het haar gebed beantwoord.\u00a0<\/p>\n<p>Woensdagoggend het Dennis met ons gepraat uit Fil 3:12-16.\u00a0 Ons moet voluit gaan vir die wenpaal.\u00a0 Hou jou oe gevestig op God en Hy sal jou beloon aan die einde van die wedloop.<\/p>\n<p>En ai die tye wat ons gehad het om saam te bid gedurende hierdie 3 dae was net fantasties.\u00a0 Om saam met ons broeders en susters van verskillende denominasies te kon stil word en mekaar aan die Here te kom opdra was &#8216;n belewenis wat mens nie kan oorvertel nie.\u00a0 En dan praat ons nie eers van die lekker sing nie!\u00a0 Ai dit was so geseend!\u00a0 Kan nie wag vir volgende jaar om almal weer te sien en te hoor hoe God hul bedienings in 2011 geseen het nie.<\/p>\n<p>Ja ek weet, almal wil seker weet hoe ons geeet het!\u00a0 Ha-ha-ha &#8211; dit bly mos maar altyd &#8216;n hoogtepunt.\u00a0 Ons het lekker eg Afrika geeet.\u00a0 Braaivleis, stywepap en shibo!\u00a0 Heerlik!\u00a0 Sophie en Anna was uitstekend in die kombuis en moenie van Chris vergeet wat die vleis moes braai nie.\u00a0 Uitstekend!\u00a0 Ek dink ons het almal so &#8216;n paar kilo&#8217;s opgetel wat werklik die moeite werd was.\u00a0 Dankie ons het werklik lekker geeet!<\/p>\n<p>Dankie aan die EE span wat so &#8216;n wonderlike konferensie gereel het!<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-2.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-158\" title=\"kursus gangers 2\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-2.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"754\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-2.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-2-225x300.jpg 225w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-3.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-159\" title=\"kursus gangers 3\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-3.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"754\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-3.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-3-225x300.jpg 225w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-1.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-157\" title=\"kursus gangers 1\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-1.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"424\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-1.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-1-300x224.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/kursus-gangers-2.jpg\"><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat &#8216;n voorreg was dit nie om hierdie groot jaarlikse geleentheid te kon bywoon nie.\u00a0 Ons het op 15 November begin by die Lofdal Kampterrein net buite Pretoria.\u00a0 Heerlik om al die mede kollegas te ontmoet van verskeie buurstate soos Botswana, Mpumalanga, Swaziland, Namibia, ens. Maandag het Ds Nico begin met &#8216;n kosbare gedeelte uit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[6],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/155"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=155"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/155\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":161,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/155\/revisions\/161"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=155"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=155"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=155"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}