{"id":144,"date":"2010-11-19T09:35:04","date_gmt":"2010-11-19T09:35:04","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=144"},"modified":"2010-11-19T09:35:04","modified_gmt":"2010-11-19T09:35:04","slug":"gebedsbrief-1","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=144","title":{"rendered":"Gebedsbrief 1"},"content":{"rendered":"<p><strong>1.\u00a0 <span style=\"text-decoration: underline;\">Lofprysing<\/span><\/strong><\/p>\n<p>Jude 1:24 \u2013 \u201c<em>To the one only God, our Saviour through Jesus Christ our Lord,\u00a0 be glory, majesty, might and dominion, and power and authority, \u00a0before all time and now and forever<\/em>\u201d<\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\">Gee aan God al die eer\u00a0 vir:<\/span> \u00a0<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 die enigste lewende God<\/p>\n<p><strong>*\u00a0<\/strong> vir ons verlossing deur Jesus Christus<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 verklaar \u201cJesus Christ is Lord\u201d (Rom 10:9) \u2013 Hiermee verklaar ons dat ons geen reg meer het oor ons\u00a0 eie lewe het nie maar\u00a0nou\u00a0behoort aan Jesus Christus.<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 verklaar dat alle glorie, \u00a0majesteit,<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 mag en domein (dit wat aan God behoort), krag en outoriteit aan God alleen behoort<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 dat God bestaan,\u00a0 voor tyd gevestig is op die eerste dag van die skepping,\u00a0 nou en vir ewig<\/p>\n<p>\u00a0<strong>2.\u00a0 <span style=\"text-decoration: underline;\">Sondebelydenis<\/span><\/strong><\/p>\n<p>Jude 1:20 \u2013 \u201c<em>praying in the Holy Spirit<\/em>\u201d<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 Bely voor God dat ons baie keer die leiding van die Heilige Gees vergeet as ons tot God nader in gebed<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 Vra God vir die Heilige Gees se leiding tydens hierdie gebed sessie.\u00a0 Vra vir \u2018n sensitiewe gees om te hoor as die Heilige Gees\u00a0tot\u00a0\u00a0jou\u00a0praat\u00a0<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 Ook vir onderskeiding tussen jou eie gees en die Heilige Gees se stem<\/p>\n<p>\u00a0<strong>3.<\/strong>\u00a0 <strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Gebedsversoeke<\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 Onderrig van die Woord van God.<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 2 Kron 17 :7 \u2013 \u201c<em>In die derde jaar van sy (Josafat) se bewind het Josafat sy amptenare gestuur om in al die dorpe van Juda te onderrig.<\/em>\u201d<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 2 Kron 17:10 \u2013 \u201c<em>Vrees vir die Here het oor die omliggende koninkryke gekom sodat nie een van hulle oorlog teen Josafat verklaar het nie<\/em>.\u201d<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 Josafat het die geestelike toestand van Juda raakgesien en is die eerste koning wat besluit dat die volk onderrig moet word in die Wet van God. Die gevolg van hierdie aksie, \u00a0deur Josafat, \u00a0is dat die vyande van Juda die teenwoordigheid van God in Juda ervaar het en \u2018n vrees oor hulle gekom het.\u00a0 God se\u00ebn Juda met vrede(geen oorlo\u00eb) en\u00a0 voorsieningheid( vers\u00a0 13 &#8211; baie voorrade)<\/p>\n<p><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Bid vir Hey! die volgende<\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 dat God die grondgebied sal vergroot vir die onderrig van Sy Woord \u2013 die hele Juda<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 dat God vir Hey! en die skole\/instansies waar die Woord verkondig word, sal kom se\u00ebn met vrede en voorsienigheid<\/p>\n<p><strong>*<\/strong>\u00a0 Vra God om die persone wat hierdie onderrig moet doen by name te roep (vers 7\u00a0 &#8211; by name het Josafat 16 mense \u2013 priesters en Liviete uitgestuur.\u00a0<\/p>\n<p><strong>4. <\/strong><strong><span style=\"text-decoration: underline;\">Danksegging<\/span><\/strong><\/p>\n<p>Heb. 10:23\u00a0 \u201c<em>Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou:\u00a0 Hy doen wat Hy beloof het<\/em>.\u201d<\/p>\n<p>Dank God vir sy getrouheid \u2013 dat ons aan elkeen van sy beloftes kan vashou.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>1.\u00a0 Lofprysing Jude 1:24 \u2013 \u201cTo the one only God, our Saviour through Jesus Christ our Lord,\u00a0 be glory, majesty, might and dominion, and power and authority, \u00a0before all time and now and forever\u201d Gee aan God al die eer\u00a0 vir: \u00a0 *\u00a0 die enigste lewende God *\u00a0 vir ons verlossing deur Jesus Christus *\u00a0 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[1],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/144"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=144"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/144\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":154,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/144\/revisions\/154"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=144"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=144"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=144"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}