{"id":112,"date":"2010-11-05T13:02:03","date_gmt":"2010-11-05T13:02:03","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?p=112"},"modified":"2010-11-05T13:02:03","modified_gmt":"2010-11-05T13:02:03","slug":"bybelse-inspirasie-oktober-2010","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/hey.org.za\/?p=112","title":{"rendered":"Bybelse Inspirasie &#8211; Oktober 2010"},"content":{"rendered":"<p>Ry vandag saam met my deur die Weskus Nasionle Park gedurende die blommeseisoen!\u00a0 Eers word ons begroet deur\u00a0 \u2018n kleuretapyt van die mooiste\u00a0 veldblomme. Dan sien ons die wye Atlantiese oseaan aan die een kant en aan die linkerkant die turkoois Langebaan meer, die speelgrond van flaminke en pelikane! Ons ry na \u2018n uitkykpunt en sien \u2019n interessante wit vissershuisie. Van nader beskou kom ons agter dat dit bo-op \u2019n soliede groot rots gebou is!<\/p>\n<p>Die inspirasie vir die maand kom van di\u00e9 wit huisie en die Bybelse verhaal in <strong>Matteus<\/strong> <strong>7:24-27<\/strong><em><strong>:\u00a0 <\/strong>\u201celkeen wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel kan vergelyk word met \u2019n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Die stortre\u00ebn het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. En elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens wandel nie, kan vergelyk word met \u2018n dwaas wat sy huis op sand gebou het. Die stort re\u00ebn het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk en die huis het ingestort en is heeltemal verwoes.\u201d<\/em> \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Die huisie met het my diep laat dink en dis my vraag :<\/p>\n<p>1. Is jou huis op rots gebou of op sand? Die dwaas in die verhaal se lewe tuimel soos \u2018n kaartehuis inmekaar asof op sand gebou. Mens sal mos nie doelbewus jou lewe op wankelrige fondamente bou nie? Soms dink mens net nie behoorlik na oor\u00a0 wat jou doel in die lewe is nie. Baie mense is oppad na ondergang as gevolg van onverskilligheid. Hulle hoor wat God s\u00ea maar is nie bereid om dit te doen nie.\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>2.Hoe kan ons gehoorsaam wees en so ons huis op rots bou ?<\/p>\n<p>a) <em>Hebre\u00ebrs 11:6 \u201cAs &#8216;n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy di\u00e9 wat Hom soek, beloon\u201d<\/em> Dit beteken dat jy Sy bestaan erken maar meer as dit, dat jy \u2018n persoonlike verhouding met God sal h\u00ea. Hy beloon jou met Sy teenwoordigheid.<em> <\/em><\/p>\n<p>b)<em> Hebre\u00ebrs 5:8 \u201cHoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is.\u201d<\/em>\u00a0 Ter wille van ons was Jesus gehoorsaam al het dit tot Sy kruisdood gelei. Deur Sy Gees stel Hy jou in staat om gehoorsaam te wees, jy hoef nie alleen te probeer om jou huis op rots te bou nie!<\/p>\n<p><strong>Ek haal graag aan uit Sylvia Gunter en Arthur Burk se boek \u201cSe\u00ebn jou gees\u2026\u201d lees rustig en biddend deur die se\u00ebngebed oor die bewustheid van jou lewensdoel:<\/strong>\u00a0<\/p>\n<p><em>\u201cEk se\u00ebn jou met die verwesenliking van die roeping van God op jou lewe om Sy wil ten volle uit te leef. Ek se\u00ebn jou met jou Vader se volmaakte tydsberekening vir jou lewe, om nie oorhaastig of traag te wees nie, maar om Sy wil te ken en Sy wil op die regte tyd, die regte plek, die regte manier en met die regte mense aan jou sy te doen. Jou Vader sal jou se\u00ebn met die regte toe deure, want die vyand sal probeer om jou dinge te laat doen waarvoor God jou nie gemaak het nie-goeie dinge, winsgewende dinge, wettige dinge, eerbare dinge maar dinge waarvoor jou Vader jou nie bestem het nie.Jou Vader sal jou se\u00ebn met geopende deure om op Sy bepaalde tyd op jou roepingspad te vorder dat jy die vreugde van vervulling kan ervaar omdat jy op die regte tyd op die regte plek alles is wat Hy jou geroep het om te wees\u201d<\/em>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0<\/p>\n<p>Ervaar die vreugde om jou skeppingsdoel uit te leef!<\/p>\n<p>\u00a0<a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/blomme1.png\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-113\" title=\"blomme1\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/blomme1.png\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"292\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/blomme1.png 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/blomme1-300x154.png 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/huisie1.jpg\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-114\" title=\"huisie1\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/huisie1.jpg\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"303\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/huisie1.jpg 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/huisie1-300x160.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/see1.png\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone size-full wp-image-115\" title=\"see1\" src=\"http:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/see1.png\" alt=\"\" width=\"566\" height=\"423\" srcset=\"https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/see1.png 566w, https:\/\/hey.org.za\/wp-content\/uploads\/2010\/11\/see1-300x224.png 300w\" sizes=\"(max-width: 566px) 100vw, 566px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ry vandag saam met my deur die Weskus Nasionle Park gedurende die blommeseisoen!\u00a0 Eers word ons begroet deur\u00a0 \u2018n kleuretapyt van die mooiste\u00a0 veldblomme. Dan sien ons die wye Atlantiese oseaan aan die een kant en aan die linkerkant die turkoois Langebaan meer, die speelgrond van flaminke en pelikane! Ons ry na \u2018n uitkykpunt en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":[],"categories":[5],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/112"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=112"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/112\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":120,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/112\/revisions\/120"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=112"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=112"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=112"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}