{"id":53,"date":"2010-10-19T19:18:32","date_gmt":"2010-10-19T19:18:32","guid":{"rendered":"http:\/\/hey.org.za\/?page_id=53"},"modified":"2011-10-26T14:20:13","modified_gmt":"2011-10-26T14:20:13","slug":"testimonies","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/hey.org.za\/?page_id=53","title":{"rendered":"Testimonies"},"content":{"rendered":"<p><strong>Zambie Uitreik Span Getuienisse<\/strong><\/p>\n<p>Vir my was dit &#8216;n unieke ervaring.\u00a0 Ek het geleer dat ek geen rede het om oor enige iets te kla nie.\u00a0 Wat ek as &#8216;n normale daaglikse lewenstyl aanvaar het, is vir die mense &#8216;n luuksheid.<\/p>\n<p>My grootste ding wat ek geleer het is om dankbaar te wees vir alles wat ek het.\u00a0 Ek gaan nou met nuwe oe na my huis, ens kyk.<\/p>\n<p>Wat ek hier ervaar het sal ek vir altyd outhou en die impak wat Zambie op my lewe gehad het.\u00a0 Om my oe oop te maak en die klein kosbare dingetjies in die lewe raak te sien.<\/p>\n<p><strong><em>&#8211; Ruben Spies &#8211;<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em><\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong>Zambie het met &#8216;n gedagte\u00a0begin en deur &#8216;n realiteit in my hart in gekruip.\u00a0 My droom\u00a0was om &#8216;n verskil te maak in die kindertjies se lewens, maar elke gesiggie het &#8216;n merk by my gelos.\u00a0 Ek het dit geniet om saam met die kinders te speel en te hoor hoe hulle lag.<\/strong><\/p>\n<p>Elke oomblik was verskillend, van die kerk af reg deur die skool en tot by die huisie waar ons gebly het.\u00a0 Die opregtheid van hulle harte is onbeskryflik!<\/p>\n<p>Ek is definitief nie meer dieselfde persoon wat ek was nie.\u00a0 Zambie het my laat dink oor al die voorregte wat ons het en hoe gou ons kla.<\/p>\n<p>Ek sal enige tyd weer gaan.\u00a0 God het ons nie een oomblik gelos nie.\u00a0 Hy was heeltyd met ons.<\/p>\n<p>Dankie Jesus vir Zambie!<\/p>\n<p><strong><em>&#8211; Le-zan White &#8211;<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Toe ek eers gehoor het van die uitreik na Zambie het ek gedink dit sal wonderlike geleentheid en vervaring wees, dus het ek besluit om te kom.<\/p>\n<p>Ons het baie teespoed en\u00a0ongerief gehad gedurendie die uitreik, soos ons taxi wat gaan staan het sonder petrol, ons finansies het bietjie geknyp, krag onderbrekings, geen warm water en\u00a0nie altyd lopende water nie.\u00a0 Dit was wel alles sleg, maar die Here het keer na keer vir ons gesorg en omgesien dat alles op die ou end uitwerk.\u00a0 Dit was vir my goed dat ons so eenvoudig en primatief gelewe het omdat ons onsself beter kon afsonder teenoor God en dat ons ook kon ervaar hoe hulle daaglikse lewe is.<\/p>\n<p>Dit was vir my wonderlik om met die kinders te werk en dit het my regtig laat goed voel om die waardering op hulle en hul onderwysers se gesigte te sien.\u00a0 Nog iets wat vir my uitgestaan het was die manier waarop Daniel-hulle aan die brand is vir die Here ten spyte van hulle omstandighede.\u00a0 Hulle vriendelikheid, barmhartigheid en vrygewigheid om alles te los sodat hulle heeldag saam met ons kon rond beweeg om seker te maak alles verloop goed.\u00a0 Hulle was altyd bereid om hulle goed, kos en besittings met ons te deel ongeag hoe min hulle\u00a0het.\u00a0 Dit het my ernstig laat kyk na my lewe en hoe dankbaar ek moet wees vir dit wat ek het.<\/p>\n<p>Die Here het ook vir my op hierdie uitreik gewys om ALTYD op Hom te vertrou en om in Hom te glo, want Hy sal altyd vir ons sorg!<\/p>\n<p>Ek is net baie dankbaar dat ek die geleentheid gekry het om op die uitreik te kon gaan ek hoop regtig dat ons &#8216;n verskil in die kinders, sowel as die volwassenes se lewens gekmaak het, op &#8216;n fisiese, morele en geestelike vlak.<\/p>\n<p><strong><em>&#8211; Frederick Hennig (Jnr) &#8211;<\/em><\/strong><\/p>\n<p>Die uitreik na Zambie het vir my as &#8216;n verassing begin.\u00a0 Geen\u00a0beplanning en op kort kennisgewing het ek besluit om saam te gaan.\u00a0 Ek het nie geweet wat om te verwag nie en ook maar goed so, want wat ek daar ondervind het, het my hele lewe verander.<\/p>\n<p>Die Here het met my &#8216;n pad in die Kaap gestap wat ek nie verstaan het nie en ek het my antwoorde in Zambie gekry.<\/p>\n<p>1)\u00a0 Hoe om deur die klerugrense te kon sien<\/p>\n<p>2)\u00a0 My verhouding met my seun<\/p>\n<p>3)\u00a0 My verhouding met my vrou (en sy was nie eens daar nie)<\/p>\n<p>4)\u00a0 My verhouding met ander mense wat my glad nie ken nie en altyd vriendelik en beleefd was.<\/p>\n<p>5)\u00a0 My verhouding met my God (altyd sterk, maar nou onbreekbaar)<\/p>\n<p>6)\u00a0 Die krag van eerlike en rein gebed.<\/p>\n<p>My God het my gewys wat ware liefde in geloof is en dat niks Sy liefde vir my kan breek nie en dat dieselfde van my af moet wees.\u00a0 Hy is mos my Vader en ek Sy seun.<\/p>\n<p>Ek sal nooit weer twyfel in die Woord van God nie, nie na wat ek van die mense van Zambie geleer het nie.<\/p>\n<p>Dankie my God dat U my oe en ore oop gemaak het en my mond stil.\u00a0 Nou kan ek ook U stem hoor!\u00a0 Dankie!<\/p>\n<p><strong><em>&#8211; Frederick Hennig (Snr) &#8211; <\/em><\/strong><\/p>\n<p>This was my second time I went out of the country, but yet my first time to struggle with transport.\u00a0 The situation of being stuck in the middle of the night in the foreign country showed me the other side of God.<\/p>\n<p>The whole team was content, not because we were strong or we knew better, but because we understood that this was the outreach of God.<\/p>\n<p>I have really seen God protecting us and providing for our needs.<\/p>\n<p><strong><em>&#8211; Edward Tshabalala &#8211; <\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong>Getuienis van roeping <\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kort nadag Hey die KEEIII kursus aangebied het, het ek vir die Here gevra hoekom ek nou juis die kursus moet doen.\u00a0 En sommer so, kry ek die skrif uit Esegiel 2:3 &#8220;&#8230;ek stuur jou na die opstandige kinders&#8230;&#8221;\u00a0 Ek kuier toe eendag by Belinda en besluit toe om haar van die skrif te vertel.\u00a0 Ek se eers niks, behalwe dat ek spesifiek haar ou vertaling Bybel soek.\u00a0 Slaan toe vir Bybel oop en siedaar &#8211; Esegiel 2:3 is onderstreep, en moet ook nie &#8220;ROEPING&#8221; lewensgroot langsaan geskryf weggooi nie.\u00a0 Net daar hoor ek toe so dat dit my tweede bevestiging is en dat ek haar moet se wanneer ek die 3de bevestiging kry.\u00a0 Wen &#8216;n boek een naweek, en siedaar (bevestiging nr 3:\u00a0 &#8220;Kom nes jy is, jy is reg vir Sy werk!&#8221;)\u00a0 Ek het eers daarteen geskop en allerhandse verskonings uitgedink, maar ons aller getroue God het my maar net weer en weer laat weet, want skakel ek die radio aan, Hy gebruik jou nes jy is.\u00a0 Lees ek in &#8216;n boek, kry ek die boodskap.\u00a0 Die Here het my later herinner aan &#8216;n profesie wat omtrent 20 jaar gelde oor my uitgespreek is, waar die profeet gese het dat hy &#8216;n klomp kinders om my sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Nou ja, hier is ek Here:\u00a0 <em><strong>FAITHFULL!\u00a0\u00a0 AVAILABLE!\u00a0\u00a0 TEACHABLE!<\/strong><\/em><\/p>\n<p><strong>&#8211; Michelle Fourie &#8211;<\/strong><\/p>\n<p><strong>Benoni H4K terugvoering<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hi Belinda, baie dankie vir die opleiding wat jy vir ons gegee het.\u00a0 Ek het nooit vrymoedigheid gehad om met vreemdelinge te praat oor Jesus nie (nou het ek &#8216;n &#8220;launching pad&#8221; van jou ontvang om evangelie gesprekke mee te begin).\u00a0 Ek het met familie gepraat, ons huisdokter en selfs ons tuindienste.\u00a0 Grootmense is ook honger vir Jesus, net soos kinders.\u00a0 Seen vir julle bediening en ons bid vir julle!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8211; Gareth &amp; Nadia &#8211;<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Kliniek terugvoering<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons het nou wel nog nie die KEEIII geimplimenteer nie, maar ek wel al die voorreg gehad om dit gebruik om 2 dogtertjies na die Here Jesus te lei sodat hulle Hom kon aanneem.\u00a0 Ek het dit ook al in my Sondagskool les gebruik om die evangelie met die kinders te deel.\u00a0 Dit is amazing om te sien hoe veel ek dit eintlik gebruik en dit kom vanself.\u00a0 Ons begin binnekort met ons Kinderklub hier en glo dat ons dit dan sommer met baie ander kindertjies sal kan deel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8211; Jacoleen Venter &#8211;<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><em><br \/>\n<\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Walvis Bay Workshop Testimonies<\/strong><strong><br \/>\n&#8220;<\/strong>Die kursus het ek baie geniet.\u00a0 Nou kan ek meer in die kinders bel\u00ea.\u00a0 Maar grootliks is, ek het baie meer geleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek glo ek het baie gegroei en kan met alle lof en eer aan Hom bring vir die geleentheid wat ek kon kry om weer te kon leer.<strong>&#8220;<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8211; Audrey \u2013<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8220;<\/strong>Vir die paar dae wat ek deur hierdie program is, het ek baie geleer.\u00a0 Ek het self in \u2018n huis groot geword waar ons elke dag Bybel lees, bid en sing, maar ek het die Woord van die Here nooit verstaan tot en met nou nie.\u00a0 Nou weet ek baie meer van myself en God.\u00a0 Nou kan ek die pad vorentoe met God stap en weet Hy is altyd daar vir my en dat Hy my nooit sal laat gaan nie, net die wete daaraan laa tmy weet dat God my krag is deur dik en dun en date k altyd op Hom kan vertrou en my o\u00eb gevestig op Hom kan hou.\u00a0 Ek sal net moet weet dat daar altyd iets in my pad sal kom, maar met Hom kan ek alles oorkom en nie alleen nie, want alles is moontlik met Hom.<strong>&#8220;<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8211; Anoniem \u2013<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong><br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8220;<\/strong>Ek het \u2018n dag voor my kliniek klaar gemaak het, dit wat ek geleer het met my maats gedeel by die skool.\u00a0 Sy was so nuuskierig om meer te weet.\u00a0 Ek het haar vertel en die \u201cGroei in Geloof\u201d boekie gegee.\u00a0 Ek weet die saadjie is geplant.\u00a0 Ek s\u00ea dankie vir EEIII!\u00a0 Deur hulle kon ek deel wat ek nou weet.<strong>&#8220;<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>&#8211; Charleze \u2013<\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zambie Uitreik Span Getuienisse Vir my was dit &#8216;n unieke ervaring.\u00a0 Ek het geleer dat ek geen rede het om oor enige iets te kla nie.\u00a0 Wat ek as &#8216;n normale daaglikse lewenstyl aanvaar het, is vir die mense &#8216;n luuksheid. My grootste ding wat ek geleer het is om dankbaar te wees vir alles [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","template":"","meta":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/53"}],"collection":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=53"}],"version-history":[{"count":14,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/53\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":68,"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/53\/revisions\/68"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/hey.org.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=53"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}